Kloofsig Holiday Cottages
Beskrywing
Elke kothuis het 2 slaapkamers, 'n kombuis en 'n woonkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en daar is 'n aparte badkamer met 'n stort. Beddegoed en handdoeke word voorsien. Die kombuis is ten volle toegerus en beskik oor 'n stoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Die woonkamer het 'n kaggel en daar is 'n onderdak braai-area.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Portion 5, Graskop, 1270, Mpumalanga
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 20 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang