+83
Gastehuis in Montana

Klyne Jiweel Guesthouse

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 74 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Andries D
Kort verblyf
5.0
Mrt 2026

Voortreflike verblyf. Ons verblyf by Klyne Jiweel was voortreflik. Ons gasvrou het ons baie vriendelik ontvang en was baie behulpsaam. Die kamers was skoon en netjies, met alle nodige geriewe. Die tuin, swembad en lapa is ook voortreflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Ware juweel! Beautiful en stylvolle kamers, vriendelike gasvrou. Daar is aandag gegee aan die fynere detail. Rustige omgewing en veilige parkering. Ek sal beslis weer gebruik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois (Fuzzy) O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Uitsonderlike diens en puik geriewe. Baie mooi en gerieflike kamers. Die sekuriteit is uitstekend en ek kan hulle beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Colleen B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Rustige kuier. Ons bly elke keer by Klyne Jiweel wanneer ons Pretoria toe reis en is nooit teleurgesteld nie. Pragtige kamers en veilige parkering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fiona C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Amazing. Super comfortable bed, room was clean and we had everything we needed. The host was friendly and welcoming.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariette S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Lekker rustig en geriewe was puik. Dankie vir 'n heerlike oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Beanette D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Uitstekend! Die diens en verblyf was uitstekend. Sal definitief weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bertus E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Waarde vir geld. Baie gerieflik en waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Retha N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Klyne Jiweel is 'n juweel. Baie vriendelik ontvang deur gasvrou. Alles is onberispelik netjies. Dit was 'n aangename ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leonie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Bekostigbare, veilige oornag fasiliteit. Ons het slegs een aand oornag. Die gastehuis is gerieflik naby aan alle fasiliteite en het ons omstandighede perfek gepas. Dit is netjies en het aan ons behoeftes voldoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Wessie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 74

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense
Bespreek

529 Dr Van Der Merwe Road, Montana, Pretoria, 0182, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9572b3fad46a7b3d05ef894a2be81de6d31c2ebc4117b9bfe3c9b62cbd1795d2fc07c76989bc90d14d691d6c13ddce624ea2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 74 5 1 5 529 Dr Van Der Merwe Road Montana 0182 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.663141 28.249572

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang