LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Klyne Jiweel Guesthouse | LekkeSlaap
+40

Klyne Jiweel Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dr Van Der Merwe-weg 529, Montana, Pretoria, 0182, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R765 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Klyne Jiweel Guesthouse is in Montana, 'n stil buurt noordoos van Pretoria.

Verblyf is beskikbaar in 3 kamertipes wat almal smaakvol versier is en 'n koningingrootte-, koninggrootte- of dubbelbed het.

Elke kamer het lugversorging, 'n plafonwaaier, TV met Netflix en Showmax, kasruimte, 'n haardroër, yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe.

Soggens word 'n Amerikaanse ontbyt teen ekstra koste bedien. Gratis WiFi word voorsien. Die gastehuis het 'n swembad en veilige parkeerplek is beskikbaar op die perseel.

Die gastehuis is 1,7 km van die Netcare Montana Hospitaal, 7 km van die Wonderboom Nasionale Lughawe, 2,1 km van die Kolonnade Mall, 17,8 km van Loftus Versfeld Stadion en 15 km van die Uniegeboue af.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Rekenaar Netwerklewering
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Dr Van Der Merwe-weg 529, Montana, Pretoria, 0182, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Montana Pretoria Gauteng
Vanaf R765
per nag (plek vir 2)
Vanaf R765
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dr Van Der Merwe-weg 529, Montana, Pretoria, 0182, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf102ad3e7209fea280fa874b5ebd06823bd28f4ff63fcb09f00345e3eb37706263b4e086a9b61523d5e5275fb87ecaa2939d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R765  per nag (plek vir 2) 529 Dr Van Der Merwe Road Montana 0182 Gauteng 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -25.663141 28.249572
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!