Beskrywing
Hierdie kamer het 'n ekstra lang dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kamer het lugversorging en 'n Slim TV met Netflix en YouTube. Ons bied ook gratis digitale tydskrifte, koerante en speletjies aan wat u maklik via ons Wi‑Fi op u foon kan gebruik. DSTV is beskikbaar by ons Lapa. Daar is ook ’n kas, 'n haardroër, yskassie, handstomer vir klere, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
'n Amerikaanse ontbyt is opsioneel en word elke oggend teen 'n addisionele koste per persoon bedien en moet aan die instansie betaal word.
Gaste kry gratis toegang tot Digi-Mags, 'n digitale versameling tydskrifte, koerante en speletjies. Koppel eenvoudig aan die Wi-Fi, skandeer die QR-kode en begin lees of speel.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer het 'n ekstra lang koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n hoekbad en stort en bied ’n uitsig oor die swembad. Die kamer het lugversorging, 'n plafonwaaier en 'n Slim TV met Netflix en YouTube. Ons bied ook gratis digitale tydskrifte, koerante en speletjies aan wat u maklik via ons Wi‑Fi op u foon kan gebruik. DSTV is beskikbaar by ons Lapa. Daar is ook ’n kas, 'n haardroër, handstomer vir klere, yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
'n Amerikaanse ontbyt is opsioneel en word elke oggend teen 'n addisionele koste per persoon bedien en moet aan die instansie betaal word.
Gaste kry gratis toegang tot Digi-Mags, 'n digitale versameling tydskrifte, koerante en speletjies. Koppel eenvoudig aan die Wi-Fi, skandeer die QR-kode en begin lees of speel.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer het 'n ekstra lang koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamer het lugversorging, 'n plafonwaaier en 'n Slim TV met Netflix en YouTube. Ons bied ook gratis digitale tydskrifte, koerante en speletjies aan wat u maklik via ons Wi‑Fi op u foon kan gebruik. DSTV is beskikbaar by ons Lapa. Daar is ook ’n kas, 'n haardroër, yskassie, handstomer vir klere, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
'n Amerikaanse ontbyt is opsioneel en word elke oggend teen 'n addisionele koste per persoon bedien en moet aan die instansie betaal word.
Gaste kry gratis toegang tot Digi-Mags, 'n digitale versameling tydskrifte, koerante en speletjies. Koppel eenvoudig aan die Wi-Fi, skandeer die QR-kode en begin lees of speel.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer het ’n oopplan‑uitleg waar die badkamer deel van die kamer is, sonder ’n afsonderlike deur. Die kamer is toegerus met 'n koningingrootte-bed, hoekbad en stort. Dit is op die eerste verdieping met 'n uitsig oor die tuin en parkeerarea. Die kamer het lugversorging, 'n plafonwaaier en 'n Slim TV met Netflix en YouTube. Ons bied ook gratis digitale tydskrifte, koerante en speletjies aan wat u maklik via ons Wi‑Fi op u foon kan gebruik. DSTV is beskikbaar by ons Lapa. Daar is ook ’n kas, 'n haardroër, yskassie, handstomer vir klere, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
'n Amerikaanse ontbyt is opsioneel en word elke oggend teen 'n addisionele koste per persoon bedien en moet aan die instansie betaal word.
Gaste kry gratis toegang tot Digi-Mags, 'n digitale versameling tydskrifte, koerante en speletjies. Koppel eenvoudig aan die Wi-Fi, skandeer die QR-kode en begin lees of speel.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer het ’n oopplan‑uitleg waar die badkamer deel van die kamer is, sonder ’n afsonderlike deur. Die kamer is toegerus met 'n koningingrootte-bed, bad en stort. Dit is op die eerste verdieping en bied ’n uitsig oor die tuin en parkeerarea. Die kamer het lugversorging, 'n plafonwaaier en 'n Slim TV met Netflix en YouTube. Ons bied ook gratis digitale tydskrifte, koerante en speletjies aan wat u maklik via ons Wi‑Fi op u foon kan gebruik. DSTV is beskikbaar by ons Lapa. Daar is ook ’n kas, 'n haardroër, yskassie, handstomer vir klere, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
'n Amerikaanse ontbyt is opsioneel en word elke oggend teen 'n addisionele koste per persoon bedien en moet aan die instansie betaal word.
Gaste kry gratis toegang tot Digi-Mags, 'n digitale versameling tydskrifte, koerante en speletjies. Koppel eenvoudig aan die Wi-Fi, skandeer die QR-kode en begin lees of speel.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n hoekbad en stort. Die kamer is op die eerste verdieping. Die kamer het lugversorging, 'n plafonwaaier en 'n TV met Netflix en YouTube. Ons bied ook gratis digitale tydskrifte, koerante en speletjies aan wat u maklik via ons Wi‑Fi op u foon kan gebruik. DSTV is beskikbaar by ons Lapa. Daar is ook ’n kas, 'n haardroër, yskassie, handstomer vir klere, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
'n Amerikaanse ontbyt is opsioneel en word elke oggend teen 'n addisionele koste per persoon bedien en moet aan die instansie betaal word.
Gaste kry gratis toegang tot Digi-Mags, 'n digitale versameling tydskrifte, koerante en speletjies. Koppel eenvoudig aan die Wi-Fi, skandeer die QR-kode en begin lees of speel.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer is gemeubileer met 'n ekstra lang koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad, plus 'n aparte privaat toilet. Die kamer beskik ook oor lugversorging, 'n plafonwaaier, 'n slim-TV met Netflix en YouTube, sowel as kasruimte, 'n haardroër, 'n yskassie, handstomer vir klere, 'n mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
'n Amerikaanse ontbyt is opsioneel en word elke oggend teen 'n addisionele koste per persoon bedien en moet aan die instansie betaal word.
Gaste kry gratis toegang tot Digi-Mags, 'n digitale versameling tydskrifte, koerante en speletjies. Koppel eenvoudig aan die Wi-Fi, skandeer die QR-kode en begin lees of speel.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
529 Dr Van Der Merwe Road, Montana, Pretoria, 0182, Gauteng
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 14 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang