LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Klyne Jiweel Guesthouse | LekkeSlaap
+63

Klyne Jiweel Guesthouse

11 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 11 resensies vir Klyne Jiweel Guesthouse
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Anneli B - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneli B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely stay.

Lovely stay. Would recommend.

Lovet R - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lovet R

Comfortable and relaxing.

Wessie was a very informative and gracious host. The room was clean and comfortable, with a strong WiFi signal. Breakfast was amazing - catered for all my needs. I spoiled myself with a Koeksister. The parking was secure and we felt safe. I will definately return when in Pretoria again.

Marcile D - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcile D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie waarde vir jou geld, en stunning plek.

Hulle het baie moeite gedoen vir ons, haar ontbyt is baie lekker, die plek is baie mooi, en goed uitgelê, en regtig net vir ons dinge baie maklik gemaak die paar dae wat ons daar was.

Klyne Jiweel Guesthouse's terugvoer

Hi Marcile,

Baie dankie vir julle terugvoer. Ek is bly dat ons aan julle behoeftes voldoen het en hoop dat julle nou al lekker bly in julle nuwe huis.

Vriendelike groete.

Wessie en Nick.

Klyne Jiweel Guesthouse
Karen J - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon en vriendelike mense!

Plekkie baie skoon en netjies, ontbyt heerlik en Wessie is vriendelik en gasvry!

Klyne Jiweel Guesthouse's terugvoer

Dankie Karen,

Ons waardeer die terugvoer. Dit was lekker om julle te ontmoet en kom gerus weer as julle in die area moet oorslaap.

Groete.

Wessie en Nick.

Klyne Jiweel Guesthouse
Elsie S - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsie S
Gesin met klein kinders

Awesome Place!

Wessie Welcomed us at arrival. Very friendly and helpful. The accommodation is literally a "Jiweel" (jewel} in Montana, Pretoria. The rooms are 5-star status. Will definitely book there again and recommend it to all my family and friends.

Klyne Jiweel Guesthouse's terugvoer

Hi Elsie,

It was good to host you here and a pleasure to have you here. Thank you for the positive review, much appreciated.

Kind regards,

Wessie en Nick.

Klyne Jiweel Guesthouse
Marie-lee D - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marie-lee D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam.

Netjiese kamer en skoon badkamer.

Klyne Jiweel Guesthouse's terugvoer

Hi Marie-Lee,

Baie dankie vir julle terugvoer.
Was goed om julle te ontmoet en hier te verwelkom.

Vriendelike groete,

Wessie en Nick.

Klyne Jiweel Guesthouse
Karla F - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karla F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, vars en skoon. Stil en rustig.

Ons het die nuwe eienaars ontmoet en heerlik gekuier. Die gasvryheid was van hoë gehalte en ons sal dit beslis weer besoek.

Klyne Jiweel Guesthouse's terugvoer

Hi Karla,

Dit was lekker om julle te ontmoet en vir die lekker gesels. Sien julle graag weer as julle weer Pretoria toe kom.

Vriendelike groete,

Wessie en Nick.

Klyne Jiweel Guesthouse
Emmanuel K - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emmanuel K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Marvelous.

I enjoyed everything. Friendly welcome, nice place, clean and tidy etc.

Klyne Jiweel Guesthouse's terugvoer

Thank you, Emmanual.

It was a pleasure to host you here at Klyne Jiweel. We appreciate your feedback and hope to see you again.

Kind regards,

Wessie and Nick.

Klyne Jiweel Guesthouse
Jc V - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jc V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en skoon!

Ons verblyf by Klyne Jiweel was kort maar ons was beïndruk met die goeie diens en die netheid. Sal enige tyd weer daar oorbly en dit vir almal aanbeveel.

Klyne Jiweel Guesthouse's terugvoer

Hi JC
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Dit was 'n voorreg om julle te kon ontvang.
Hoop ons sien julle weer!
Vriendelike groete
Wessie&Nick

Klyne Jiweel Guesthouse
Daan S - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte oornag.

Ons was baie verras met die kamers, baie goed ingerig, netjies, skoon. Wessie het ons soos konings behandel. Ons sal weer en weer daar oornag.

Klyne Jiweel Guesthouse's terugvoer

Daan & Karin
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons waardeer dit dat julle julle verblyf goed ervaar het en ons julle tuis kon laat voel. Dit was ook vir ons 'n plesier om sulke vriendelike gaste hier by Klyne Jiweel te kon verwelkom. Ons sien uit daarna om julle weer hier te huisves.
Groete
Wessie & Nick

Klyne Jiweel Guesthouse
Henco K - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henco K
Enkelreisiger

Baie vriendelik, behulpsaam en besonderse kliëntediens, ek gaan beslis weer hier oorbly.

Sien sterre.

Klyne Jiweel Guesthouse's terugvoer

Baie dankie Henco Kruger en soos jy alreeds gesien het die 2 kere wat jy alreeds hier was, ons is besig met verbeterings, so elke keer as jy hier kom, wag die volgende verassing.
Ons sien daarna uit om jou weer te huisves en te deel in die opwinding van jou nuwe CD wat eersdaags die lig gaan sien.
Groete.
Wessie en Nick

Klyne Jiweel Guesthouse
Vanaf R795
per nag (plek vir 2)
Vanaf R795
per nag (plek vir 2)
Vanaf R795
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dr Van Der Merwe-weg 529, Montana, Pretoria, 0182, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9572b3fad46a7b3d05ef894a2be81de6d31c2ebc4117b9bfe3c9b62cbd1795d2fc07c76989bc90d14d691d6c13ddce624ea2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R795  per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 529 Dr Van Der Merwe Road Montana 0182 Gauteng 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -25.663141 28.249572
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!