LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+83
Gastehuis in Montana

Klyne Jiweel Guesthouse   Prime picks icon.

Prime picks icon.

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 87 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Leni V
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

Heerlik. Uitsonderlik netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zola N
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

A neat and tranquil experience. Very clean, tranquil environment and conveniently located. The room was compact and neat, just what we required.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Steve S
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Very comfortable. Spotlessly clean and attention to detail.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neville F
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Baie netjiese verblyf. Gelieflik geleë, naby trou venue. Ek kan dit vir seker aan. Baie netjiese verblyf. Gelieflik geleë, naby trou venue. Kamer baie goed toegerus met alles wat nodig is. Ek kan dit vir seker aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wessie
Klyne Jiweel Guesthouse
Baie dankie Neville - dalk sien ons eendag weer as julle in hierdie area moet wees. Vriendelike groete. Wessie & Nick

Elmarie L
1 nag ⋅ Saam met vriende
5.0
Aug 2026

Hoogs aanbeveel. Baie netjiese, silwerskoon kamers met absoluut alles wat 'n mens nodig het. Wessie het aan al die kleiner detail aandag gegee, soos bv. 'n stomer om klere reg te kry voor 'n troue en lappies vir grimering afhaal. Ons is baie vriendelik verwelkom en daar was die hele middag heerlike koffie op die stoep beskikbaar. Daar is ook genoeg veilige onderdakparkering. Ek kan beslis verblyf by Klyne Jiweel aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thabiso M
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Excellent. The place is clean and excellent. We will be visiting again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frans V
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Netjiese, gerieflike, waarde vir geld blyplek in Montana. Dankie! Wessie was baie behulpsaam en alles het vlot verloop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlotte C
Kort verblyf ⋅ Besigheidsreis
5.0
Jun 2026

Gemaklik gerieflik awsome. Awsome skoon vrywelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan V
1 nag ⋅ Gesin met tieners
5.0
Jun 2026

Baie tuis gevoel, warm ontvangs gehad. Verblyf was 5 ster, baie vriendelik ontvang en kamers gewys.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renate V
Kort verblyf
5.0
Jun 2026

Baie aangename, veilige kuier in luukse. Baie dankie. Handoeke en lakens baie skoon. Matras baie goed en van goeie kwaliteit. Kussings baie gemaklik en van goeie kwaliteit. Detail soos adapters, skêr, water en melk. Die klomp koffie en tee keuses was puik! WiFi baie handig. Haardroër puik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wessie
Klyne Jiweel Guesthouse
Hi Renate - baie dankie vir jou resensie - dis ook baie lekker om oulike gaste soos jy te hê. Tot volgende keer! Wessie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Wessie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 87

Op LekkeSlaap 6 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

529 Dr Van Der Merwe Road, Montana, Pretoria, 0182, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9572b3fad46a7b3d05ef894a2be81de6d31c2ebc4117b9bfe3c9b62cbd1795d2fc07c76989bc90d14d691d6c13ddce624ea2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 87 5 1 5 529 Dr Van Der Merwe Road Montana 0182 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.663141 28.249572

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang