Knightsbridge 702W
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Esplanade Road, Century City, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R1 233 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Knightsbridge 702W is 'n stylvolle selfsorgwoonstel in die veilige Knightsbridge-kompleks in Century City, perfek geleë langs die rustige kanaal. Met moderne geriewe en pragtige uitsigte oor die kanaal, is dit ontwerp vir beide ontspanning en gerief.
Hierdie woonstel bied slaapplek vir tot 2 gaste en bestaan uit 1 en suite-slaapkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, terwyl die badkamer beide 'n bad en 'n stort het. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas, wasmasjien en tuimeldroër. Die oopplan-sitkamer en -eetkamer het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan en maak oop na 'n Juliet-balkon, wat pragtige uitsigte oor die sonsondergang oor Lion's Head bied. 'n Slim-TV en toegang tot gratis WiFi is beskikbaar vir vermaak.
Inwoners van Knightsbridge geniet toegang tot uitstekende geriewe binne die kompleks, insluitend 'n volledig toegeruste gimnasium, binnenshuise swembad, spa en 'n gemeenskaplike braai-area, alles binne 'n veilige en pragtig onderhoude omgewing.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
FZP/CTHA Geverifieer
Eiendomme 84
Resensies 332
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Esplanade Road, Century City, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Esplanade Road, Century City, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang