Pick your preferred language

English

Afrikaans

Selfsorg in Century City

Knightsbridge Terrace

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Administrasiefooi van R450.00 per bespreking
  • Skoonmaakfooi van R450.00 per bespreking
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

30% AF!
Spesiale Aanbod
Kry 30% af. Geldig vir verblyf vanaf 21 Des 2025 tot 31 Aug 2026.
Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

1. Rook is in die woonstel verbode.
2. Troeteldiere word nie toegelaat nie.
3. Partytjies/funksies word nie toegelaat nie.
4. Gaste in die kompleks moet tussen 21:00 en 08:00 stil wees.
5. Water, elektrisiteit en verhitting is by die huurprys ingesluit. Respekteer egter asb. die omgewing en skakel die ligte af wanneer jy 'n kamer verlaat of moenie water onnodig laat loop nie. Moet ook nie die deure en vensters vir lang tye laat oopstaan as die verhitting aan is nie.
6. Gaste sal met aankoms die sleutels ontvang.
7. 'n Inventaris van afwerkings aan die woonstel sal ook aan die begin van jou verblyf geneem word.
8. Spa-, maseer-, en wasgoeddienste is beskikbaar in die gebou teen ekstra koste.
9. Die gratis hernuwing van linne en gratis skoonmaak van die woonstel 1 keer per week (op die agste dag) is ingesluit.
10. Geen deel van die besprekingsbedrag kan terugbetaal word as die persoon op die besprekingsvorm se naam verskil van die gas wat opdaag nie. Die sleutel sal dan ook nie oorhandig word nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R3 200
30 % AF
R 3 200 R 2 240
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R3 200
30 % AF
R 3 200 R 2 240
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R3 200
30 % AF
R 3 200 R 2 240
per nag (plek vir 4)
Bespreek

306 Esplanade Road, Knightsbridge, Century drive, Century City, 7441, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 4 gaste
  • Geen kinders onder 17
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd87ed2c1fe4e6232b857dd0388ce3251dc4eb972796dc32ab9bddd4f6d649a4b62b02bbc12587edd5729081a2dbeecf4f7a2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 200 nouVanaf R2 240 per nag, vir 4 mense 3 5 1 5 306 Esplanade Road Knightsbridge 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.890389409399 18.512317870778

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang