Knus
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Loopstraat 28, Richmond, 7090, Noord-Kaap
- Vanaf R2 500 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Knus is 'n bekoorlike selfsorgkothuis in Richmond, 'n oulike dorpie in die Noord-Kaap. Die kothuis is 600 m vanaf die N1 en is ideaal vir 'n gesin of vriende wat die Karoo verken.
Dié kothuis bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 3 enkelbeddens het. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n haardroër en japonnne.
Die oopplan-leefarea het 'n gemaklike sitarea, etenstafel en kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond en broodrooster toegerus is.
Gaste kan in die tuin ontspan of die Karoo-lug en omgewing op die stoep geniet.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Dorette Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 265
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Loopstraat 28, Richmond, 7090, Noord-Kaap
Sien meer verblyf in Richmond Karoo Noord-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Loopstraat 28, Richmond, 7090, Noord-Kaap