Pick your preferred language

English

Afrikaans

+116
Gastehuis in Knysna SSB

Knysna Manor House

  • 30 gaste
  • Geen kinders onder 15
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 19 Fichat Street, Knysna, 6571, Wes-Kaap Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Knysna Manor Guethouse is op die Tuinroete geleë en is 'n bekoorlike Victoriaanse herehuis wat omskep is in 'n moderne gastehuis. Dit is 'n wonderlike B&B wat die sjarme van die oorspronklike gebou met moderne geriewe versmelt het. Dit is geskik vir sakereisigers en toeriste en die personeel sal verseker dat daar aan al jou behoeftes voldoen word.

Knysna Manor is die ideale keuse vir verblyf in Knysna met 13 en suite-kamers wat gemeubileer en toegerus is met moderne geriewe soos verwarmers, waaiers, ekstra komberse, haardroërs (op versoek) en tee- en koffiemaakgeriewe. WiFi is beskikbaar.

Die gastehuis het 'n dek wat asemrowende uitsigte oor die Knysna-riviermonding bied. Dit is 'n stil plekkie waar jy jou dag kan afsluit na jy heerlik in Knysna en die omliggende gebied rondgerits het. Knysna is na aan 'n verskeidenheid doendinge en besienswaardighede wat insluit: die pragtige Tsitsikamma Nasionale Park, Wilderness, Oudtshoorn, George en Plettenbergbaai.

Knysna Manor is liefderik gerestoureer en in die middedorp geleë, net 2 minute se stap van die plaaslike winkels en banke af en slegs 5 minute se stap van die beroemde Knysna-waterfront af.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Toeganklik vir kosaflewerings-apps
Mooi uitsig

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Wendy T
Besigheidsreis
5.0
Highly recommended, would like to go back to unwind. What an amazing historical place. It felt like I was going back in time, staying a...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2025
Cupido M
5.0
Was net leka met die rustigheid wat mens soms nodig het. Ja was heel okay loop afstand van winkels af.
Mrt 2024
Roland B
Saam met lewensmaat
4.6
Excellent except for the TV choices. Everything was above good except the choice of TV channels. In this regard, the TV choices were ve...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2025
Jeandré D
4.2
Gerieflik en netjies. Hoogs aanbeveel. Die ligging is ideaal - net 'n katspoegie van Knysna Mall. Die gastehuis het 'n warm, ouwêreldse gevoel. Charmi...
Sien meer
Des 2024
Elize T
Besigheidsreis
5.0
Ons ouens het baie lekker daar gebly. Dit is 'n pragtige plek met baie aangename mense.
Okt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Gail Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 16 jaar

Ligging

  • 19 Fichat Street, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Gaste dink Knysna Manor House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 560
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 560
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 560
per nag, vir 2 mense
Bespreek

19 Fichat Street, Knysna, 6571, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 30 gaste
  • Geen kinders onder 15
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc1ede8c4993e81bb7d0af3915ffa35e8113cb6720d62b6a2c01a339b0367d981869f20ea4c860f13f1f1b8ebfa08f98e7527?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 560 per nag, vir 2 mense 38 5 1 5 19 Fichat Street Knysna 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.034132533107 23.045381605625

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang