Ko-ma-Binne
4 resensies
Gastehuis
Beskrywing
Die eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer, badkamer, 'n kombuisie en 'n privaat ingang. Die slaapkamer het 'n dubbel en die badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Handdoeke en seep word voorsien. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel, breekware en eetgerei toegerus. Tee- en koffiemaakgeriewe is beskikbaar. Daar is 'n swembad net buite die kamer. 'n Braai is ook beskikbaar vir diegene wat wil braai en daar is parkeerplek op die perseel.
Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2
•
Aantal kamers: 1
•
Aantal badkamers: 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Elektriese kombers
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Gedeelde dstv
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Rook is verbode binne die eiendom.
Uitklok is 10:00.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jansenstraat 4, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom