- 32 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - 47 Bosbok Street, Komatipoort, 1340, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
Komati Kruger Villas bied selfsorghuise en is op die hoogste heuwel in Komatipoort geleë. Die perseel kyk oor die Kruger Wildtuin uit en bied ’n prentjiemooi uitsig oor die Krokodilrivier.
Verblyf word in 4 Villas gebied wat slaapplek aan 6 tot 12 gaste, ideaal geskik vir 8 volwassenes en 4 kinders, bied. Dié dubbelverdieping-eenhede het elk 3 slaapkamers en 2 badkamers, of 4 slaapkamers en 4 badkamers. Elke villa het ’n kombuis wat met 'n mikrogolf, stoof, oond, ketel en yskas toegerus is. Daar is ook 'n oopplan-leefarea wat lei na ’n privaat balkon wat ’n uitsig oor die aangrensende park het.
Elke dubbelverdiepinghuis het lugversorging, gratis WiFi en veilige parkeerplek. Dis perseel is ideaal geleë, sowat 11 km vanaf die Crocodile Bridge-ingangshek na die Krugerwildtuin en 5 km vanaf die Mosambiek Lebombo-grens.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Charlain Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 36
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 47 Bosbok Street, Komatipoort, 1340, Mpumalanga
- Gaste dink Komati Kruger Villas het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
47 Bosbok Street, Komatipoort, 1340, Mpumalanga
Sien kaart- 32 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang