Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 198 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Trudie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Anders het ons lekker gekuier. Ons het lekker gebly, net die kamers is baie warm, kan glad nie slaap nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Heerlik gerus. Baie lekker. Sal vir seker weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henry W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Heerlike ontspanne atmosfeer! Piet en Denise is 'n vriendelike en spontane gasheer en -vrou. Uitstekende ligging en geriewe, met 'n bonus van 'n lieflike worshond! Prima plek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Jan 2026

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Wernen A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Besonderse mooi gastehuis, pragtige buite area en kamers goed ingerig. 100% perfekte plek, gasvryheid, veilig, pragtig en netjies B&B.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jp T
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Dit was heerlik! Baie lekker gebly in Grootbrak by Kontrei B&B.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Valdene A
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Peaceful. Dit was lieflik en rustig. Ek het dit baie geniet. Sal beslis weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Lekker rustig. Baie lekker en gemaklik gebly daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chirelle S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Veilig, rustig en baie lekker. Ons het baie lekker gebly. Baie mooi en rustige plek. Sal definitief weer by Kontrei BB kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ernst M
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2025

Rustige omgewing, doelmatige verblyf. Baie rustige omgewing in 'n netjiese, doelmatige kamer met badkamer. Stort was lekker warm - iets wat mens nie as vanselfsprekend moet aanvaar nie. Komplimentêre koffie en beskuit. Twee worshonde (Vinkel en Koljander?) wat my verwelkom en veilig gehou het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Denise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 198

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 750
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 750
per nag (plek vir 3)
Bespreek

43 Sandhoogte Road, Groot Brakrivier, 6525, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 11 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc62e039ec8ec51051d5af8967237f2e974d013ec7769019a3e4ad9c9f372e3709d48f2b26c4309218afa47f4972c3e22246a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 3) 198 5 1 5 43 Sandhoogte Road Groot Brakrivier 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.05625 22.207111111111

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang