+24
Lodge in Bojanala

Krokodilpoort Lodge

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 43 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.3
Veiligheid
4.7
Martin R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2026

Die stilte, natuur en rivier was kos vir die siel! Ons het verskriklik lekker gebly, gekuier en gerus!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilma V
Kort verblyf
5.0
Apr 2026

Lieflike omgewing, lekker gerus en te veel opwinding. Ons het baie lekker gekuier die Paasnaweek. Fasiliteite is gerieflik en ons het alles gevind wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anna M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Just awesome. It was pure nature and rest; a little modernness is what is making it so refreshing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Claude N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Apr 2026

Heerlike wegbreek waar ek kon rus. Ons oorsproklike kamer was vol rooi miere gewees en was die eerste aand bietjie rof my my twee klein kids. Maar ek het die volgende oggend met die eienaar in kontak gekom en hyt ons dadelik geskuif in n ander kamer terwyl ons wag vir n groter eenheid om oop te gaan. Die plek is regtig baie smart met die revier by jou voor deur in die hartjie van die bos.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Elsabe M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Awesome! Dit was baie lekker, definitief weer bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nolan M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jan 2025

Very pleasant stay. Relaxing and quiet. It was a pleasant stay, beautiful venue but met 1 staff member when we arrived and saw nobody else the entire time. (Some may prefer that). Some minor maintenance issues that would make the place perfect and so much more comfortable. Everything was there that we needed, though.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Matthys N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Baie rustig en stil, lekker bosgevoel, heerlik langs die rivier. Baie lekker, gasvrye en behulpsame gasheer, het ons kamer gratis opgegradeer na 'n groter een. Al die nodige geriewe, die spa-bad en lugverkoeler is 'n lekker bederf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lucy V
Kort verblyf
4.6
Des 2024

Heerlik vir groot groepe wat apart wil woon. Ons het baie lekker gebly, maar daar is 'n paar goedjies wat aandag benodig. Die yskas in die kombuis se deur is stukkend. Dit het ingelek by die dak van die Leopard kamer bo op die bed.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Madeleine +
Kort verblyf Saam met vriende
3.2
Feb 2024

Rustige natuurvryheid en heerlike ontspanne atmosfeer. Ons het lekker uitgerus.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Francois M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Awesome. Voëlparadys. Almal is baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Wihann Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 43

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Mouton Farm, Brits, 1545, Noordwes

Sien kaart
  • Slaapplek vir 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkwZmVlZjVjLTIxMmItNGI5MC1iNzU2LTMwNWRkNjZlODkxMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 43 5 1 5 Mouton Farm Brits 1545 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.561971 27.735249
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang