Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Krokodilpoort Lodge

Die Giraffe-kamer
Vanaf
Vanaf R800
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer het 'n dubbelbed en 'n oopplan-stort, wasbak en toilet. Daar is ook lugversorging. Verder is daar 'n mikrogolfoondjie, ketel, glase, bekers, messe en vurke. Verder is daar 'n oopplan-stort, wasbak en toilet. Gaste kan lekker ontspan op die sementdek met 'n uitsig oor die Krokodilrivier.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Die Lion-kamer
Vanaf
Vanaf R1 000
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Drie van dié kamer se mure is uit pragtige rivierklippe gebou en daar is reuse vensters aan die voorkant om baie sonlig in te laat. Daar is ook lugversorging. Dit is 'n oopplan-kamer wat slaapplek vir 4 gaste bied op 'n dubbelbed en 'n stapelbed. Die kombuisie is toegerus met 'n mikrogolfoondjie, 'n ketel, bekers, glase, messe en vurke. Die bad, wasbak en toilet is buite die kamer, maar dis privaat.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed Stapelbed
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
1 xDubbelbed
1 xStapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Badkamer
  • Bad
  • Aparte toilet
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Die Leopard-kamer
Vanaf
Vanaf R1 200
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer se mure is uit pragtige rooi siersteen gebou en die groot, hoë plafon skep 'n gevoel van ruimte. Daar is ook lugversorging. Die kamer is oopplan, so alles wat gaste nodig het is maklik bereikbaar. Daar is slaapplek vir 4 persone op 1 dubbelbed en 1 stapelbed. Die kombuisie is toegerus met 'n mikrogolfoond, 'n tweeplaatstoof (wat met gas werk) en 'n yskassie. Die en suite-badkamer het 'n oopplan Jacuzzi-bad, wasbak en aparte toilet. Gaste wat in hierdie kamer bly het ook toegang tot hul eie privaat houtdek met 'n uitsig oor die Krokodilrivier.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed Stapelbed
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
1 xDubbelbed
1 xStapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Jacuzzi
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Die Barn
Vanaf
Vanaf R1 200
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Barn is 'n aparte eenheid op die rivier geskik vir 4. Dit is 'n oopplan-kamer met 'n dubbelbed, stapelbed, kombuisie en eetarea. Daar is ook lugversorging. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Ander geriewe sluit USB-koppelpunte in.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed Stapelbed
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
1 xDubbelbed
1 xStapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mouton Farm, Brits, 1545, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkwZmVlZjVjLTIxMmItNGI5MC1iNzU2LTMwNWRkNjZlODkxMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 35 5 1 5 Mouton Farm Brits 1545 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.561971 27.735249
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem