+32
Selfsorg in Riviersonderend

Kromrivier Farm ~ Trout Cottage

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.5
Veiligheid
5.0
Jacques D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2026

Heerlike plek om vir 'n oomblik uit die stad te ontsnap. Ons het baie lekker gebly! Lekker om die plaas met stilte om ons te kom geniet. Die kothuis het alles (en meer) wat ons nodig gehad het en stylvol toegerus. Alhoewel die kampterrein 'n klipgooi ver is, was dit geensins steurend nie en die area om die kothuis steeds privaat. Dit was regtig lekker om ons hond saam te kon vat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Edyss S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2026

Sorgeloos! Heerlik, ons sal beslis weer gaan!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Meghan Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 70

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf R2 200
15 % AF
R 2 200 R 1 870
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R2 200
15 % AF
R 2 200 R 1 870
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R2 200
15 % AF
R 2 200 R 1 870
per nag (plek vir 2)
Bespreek

R406 Kromrivier Farm, Riviersonderend, 7250, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd3bc8e8ec7637f2857d4c9ed51c36165aa694d7f8881448977b292f666b498074b1fc8bad0a0752bf1313865f08f5b3a34c3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 200 nouVanaf R1 870 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 R406 Kromrivier Farm Riviersonderend 7250 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.094256581608 19.769240169014

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang