Kruger Park Lodge IG08
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R5000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
- Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.
- Die eenhede word elke dag skoongemaak, behalwe vir Sondae en openbare vakansiedae.
- Die buitekamer se ingang is buite en daarom is dit nie geskik vir kinders onder 16 nie.
- Wasgoed- en karwas-geriewe is beskikbaar.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
-
Kapasiteit: 12 persone
8 volwassenes, 4 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kruger Park Lodge Drive, Hazyview, 1242, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang