KU DE TA B&B
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Johan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Jaar gelys 14
Opsomming van Resensie
Nandor J - Aug 2023
Algehele gradering
Baie lekker plek. Mooi tuin, heerlike ontbyt.
Mark R - Mei 2023
Algehele gradering
Most enjoyable accommodation.
Frans D - Mei 2021
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs en goeie diens daarna.
Tim M - Nov 2019
Algehele gradering
Nice accommodation. Hosting not great.
Caren M - Aug 2018
Algehele gradering
Voortreflik.
Tony K - Mrt 2018
Algehele gradering
Baie lekker.
Jacques C - Des 2017
Algehele gradering
Pragtig, voel asof jy in 'n ander land is!
Ed V - Nov 2017
Algehele gradering
Baie goed.
Stephan B - Sep 2017
Algehele gradering
Baie vriendelik verwelkom, baie netjiese kamers en badkamers, heerlike ontbyt.
Ronwin B - Jul 2017
Algehele gradering
Lekker.
Francois G - Nov 2016
Algehele gradering
Goed.
Ferdi S - Aug 2016
Algehele gradering
Foto's is glad nie 'n verteenwoordiging van wat jy kry nie.
Lees meerLettie K - Apr 2016
Algehele gradering
Rustig en lekker.
Nthabi T - Mrt 2016
Algehele gradering
The place is great.
Lees meerWilna S - Jul 2014
Algehele gradering
'n Rustige atmosfeer met fantastiese tuin en atmosfeer!
Adriaan V - Mei 2014
Algehele gradering
Ontbyt was 'n fees, die buite stort 'n moet, maar kamers nie skoon genoeg nie.
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Jacaranda-weg 11, Witrivier, 1240, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom