Kwa-Mkhabele Lodge & Tours
- Kapasiteit: 28 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Olifantsweg 15, Eastcliff, Oakdene, 2190, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R650 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Kwa-Mkhabele Lodge is in Eastcliff in Oakdene. Ons ligging is ideaal vir sportentoesiaste, lekker naby Soccer City- en Ellispark Stadion.
Verblyf is beskikbaar in 17 en suite-slaapkamers met koningingrootte-, dubbel- of enkelbeddens. Ander geriewe in die kamer: TV met DStv, lugversorging, yskassie, leeslampie, lessenaar en stoel.
Daar is ook 'n lieflike tuin met voëlbaddens en 'n koivisdam met meer as 40 koivissoorte. Gaste kan in een van ons 3 eetareas kom aansit en ons professionele sjef se disse op die proef stel. Daar is 'n heerlike swembad met 'n veiligheidsnet vir kinders, asook 2 ruim patio's waar gaste kan ontspan op son- of leerstoele onder 'n sambreel.
Kwa-Mkhabele is 350 m vanaf die Glen Winkelsentrum en ook naby 'n privaat hospitaal en die hoofweg.
Kwa-Mkhabele Lodge het 2 nuwe villas. Die eerste villa het 3 slaapkamers, 2 toilette, 'n gastetoilet, kombuis, eetarea, sitarea, swembad, dubbelmotorhuis en braai-area. Die tweede villa het 3 slaapkamers, 3,5 toilette, 'n eetarea, kombuis, sitarea en dubbelmotorafdak. Dit is ideaal vir vakansiegangers, sakereisigers en groepe.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- 24-uur Ontvangs
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Portier
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Fietsry
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Arabies
- Zoeloe
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Tee
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Dataprojektor
- DVD-speler
- Blaaibord
- Witborde
- Skootrekenaar-projektor
- Kantoorgeriewe
- Rekenaar Netwerklewering
- Internet
- Televisie
- Videospeler
- Plek vir tot 30 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Jamal Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 29
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- Olifantsweg 15, Eastcliff, Oakdene, 2190, Gauteng
- Gaste dink Kwa-Mkhabele Lodge & Tours het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Linmeyer Johannesburg Gauteng
- Kapasiteit: 28 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Olifantsweg 15, Eastcliff, Oakdene, 2190, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom