4 gaste
2 slaapkamers
3 beddens
1 badkamer
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 3 Duiker Avenue, Blue Water Bay, Saldanha, 7395, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Kyki-C is 'n vakansie-eenheid op die boonste verdieping van 'n privaatwoning. Die eenheid het 'n privaat ingang en eie trappe wat daarna lei, en daar is onderdakparkeerplek beskikbaar.
Daar is 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is 'n oopplan-kombuis, -/sitarea en -/eetkamer met 'n binnebraai.
Die huis is in 'n netjiese, stil, rustige en veilige woonbuurt geleë. Daar is ook 'n alarmstelsel en lieflike uitsigte oor die see wat slegs 50 m van die huis af is met 'n rustige stil strand.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Guenther Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 153
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 3 Duiker Avenue, Blue Water Bay, Saldanha, 7395, Wes-Kaap
- Gaste dink Kyki-C het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
3 Duiker Avenue, Blue Water Bay, Saldanha, 7395, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang