LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Kyki-C | LekkeSlaap
+15

Kyki-C

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 91 resensies vir Kyki-C
Netheid
4.5/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Gerchon J - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerchon J
Gesin met klein kinders

Van al die plekke waar ek en my vrou al tyd saam spandeer het, is hierdie plekkie amazing.

Dit is naby die see. Ek sal vir seker weer my bespreking maak so gou as moontlik.

Carly V - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carly V
Besigheidsreis

Great location, perfect for a family holiday.

Perfect unit for a family of 4 or couple looking for a getaway near the sea. Contains all the basic necessities for self-catering. You feel very safe and secure with the alarm system available. The only thing I would suggest is to bring your own toilet rolls as only one was provided for us.

Candice P - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Candice P
Saam met eggenoot / lewensmaat

The top unit was lovely and we had a lovely view overlooking the harbor. We woke up to the sound of the waves and the smell of fresh see water in the air.

The only downfall was that we even though we were away from the every day city life, we wanted to just be ourselves, it felt like we were constantly having to check the noise level if we put the music to loud or if we laugh to loud as well.

Micheal B - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Micheal B
Saam met vriende

Met aankoms moet gaste kontant betaal, geen fondsoorplasinggeriewe op perseel.

Ons as gaste voel dat dit onaangenaam was. Geen ander vorm van betaling was toegelaat of uitstel omdat deposito reeds betaal was en die balans moes onmiddellik betaal word. Geen reëlings wou aanvaar word nie balans was versoeke om kontant te betaal. Geen kwitansie uitgereik nie.

Fabiola L - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Fabiola L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onspannend, baie lekker.

Die naweek was baie lekker, alhoewel loadshedding die helfte van ons Saterdag opgeëis het. Sal beslis weer 'n besoek aflê.

Elizma M - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizma M
Gesin met tieners

Ons gesin het die vreeslik geniet en ons kon lekker ontspan.

Ek sal dit vir enige vriende en familie aanbeveel.

Endriette N - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Endriette N
Gesin met klein kinders

Heerlike vakansie.

Vriendelike ontvangs en baie gerieflike huis met alles wat jy nodig het. Die perseel is goed geleë baie naby die strand, winkeltjies en restaurante.

Gabriel M - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gabriel M
Gesin met klein kinders

Overall very relaxing and quiet, real value for money.

Perfect location for a quiet getaway. Priced perfectly. You literally have a private lagoon to yourself. Awesome.

Lynn C - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynn C

Ons verblyf was absoluut stunning.

Sal definitief weer van die akkommodasie gebruik maak as ons af kom Kaap toe en vir vriende en familie aanbeveel.

Fanie V - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi plekkie, eenvoudig, gemaklik en baie naby die see.

Maak asb. die braai skoon as julle klaar gekuier het.

Enrico O - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Enrico O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was in die area en die afstand van die strand was lieflik. Nag-uitsig oor die skeepshawe was pragtig.

Pragtig, goeie waarde vir geld.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Been in the area and the distance from the beach was amazing. Night view over the ship harbor is beautiful.

Beautiful, money well spent.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Braam B - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Braam B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heerlik om net te sit en na die see te kyk en luister.

Kyki-C is vir my beslis die geld werd en ek sal beslis weer daar wil bly. Die stand is baie naby en lekker stil. Dit was heerlik om op die balkon te sit en oor die see uit te staar.

Samantha C - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Samantha C
Gesin met tieners

Lovely location.

The only fault I can find is that only one roll of toilet paper was provided for a family of 4 for a whole week. Most of the light bulbs didn't work, and no heating was provided. But we worked around this and just bought our own, but I would have preferred to know upfront that these items were not provided. The location is lovely, right on the beach.

Whilmien S - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Whilmien S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was great.

Ek sal beslis weer gaan. Die beste view ooit en die diens was vriendelik en behulpsaam.

Piet N - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet N
Enkelreisiger

Perfekte ligging en akkommodasie.

Ek kan Kyki-C aanbeveel omdat dit aan al my behoeftes voldoen het, ek wou die see sien en hoor van die sit- en slaapkamer, dit gebeur, ek wou binnenshuise braai hê, dit was daar. Loopafstand na die see, dit is klipgooi van die see af. Ek was vriendelik ontvang en die plek was baie netjies en skoon, goed toegerus en baie veilig. Ek sal vir seker weer hier wil tuisgaan. Dankie.

Johnny E - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johnny E

Rustig en stil.

Vriendelike ontvangs. Waarde vir geld. Sal definitief weer gebruik maak van Kyki-C. Baie netjiese plek wat jou tuis laat voel.

Dale P - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dale P
Gesin met klein kinders

Baie ontspannend en rustig.

Lekker rustige verblyf en kinders het hul gate uit geniet om so naby die see te wees.

Sunette S - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sunette S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek om tuis te gaan.

Ek sal definitief weer hier tuis gaan. Lieflike uitsig oor die see vanaf die balkon en hoofslaapkamer. Baie netjies ingerig.

Bertie V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bertie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het verblyf geniet, baie rustige area en 'n baie mooi uitsig vanuit woonstel.

Ons was baie vriendelik ontvang en alles was mooi aan ons oorgedra. Woonstel is volledig toegerus vir 4 gaste en die ligging en uitsig oor die see is baie mooi. Lekker stoep om skemerkelkie te geniet en oor die see te staar. Stil area in doodloopstraat, amper geen verkeer. Ons het ons verblyf baie geniet en kan dit regtig aanbeveel. Hou net in gedagte daar is 'n paar trappe na die ingang van die woonstel.

Johan A - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan A
Gesin met klein kinders

By die see!

Gerieflik en naby die see. Fantastiese uitsig oor die baai. Alles wat nodig is was daar. Geen vertrapping en een van die skoonste strande.

Hannes D - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Hannes D

Sentraal geleeë in Weskus.

Baie mooi uitsig op die hawe, veilige omgewing, vriendelike mense, maar die kombuis kan net beter toegerus word.

Elmarie D - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie D
Gesin met tieners

Pragtige uitsig en baie gerieflik.

Ligging is baie mooi met mooi uitsig vanuit kamer en leefarea. Gerieflik met DStv en WiFi. Sal definitief weer gaan.

Glen J - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Glen J
Saam met vriende

Die uitsig is magic!

Nice plek, skoon, maklik om te kry, hemelse uitsig oor die see, baie rustig en stil. Ons het weggebreek om ons voor te berei vir ons eindeksamens en navorsing te doen, maar tot ons grootste ontsteltenis moes ons baie geld spandeer op data-aankope, want die gratis WiFi het nie gewerk nie! Marilize, ons gasvrou, het verduidelik dat wanneer 2 groot skepe by Saldanha se yster-erts hawe dok, die opvangs swak is. Nadat ons nie die WiFi aan die gang kon kry nie het ons maar data gekoop en geen probleme ondervind met die netwerk nie, so dit was 'n bietjie van teleurstelling.

Christie B - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ware Saldanha hartlikheid!

Ons is vriendelik ontvang en het sommer gou tuis gevoel. Heerlik om wakker te word en die branders te hoor. Die eenheid het alles wat nodig is. Sal beslis weer daar gaan bly.

Sandra N - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra N
Saam met vriende

Baie gerieflike en netjiese akkommodasie met baie mooi uitsig oor die see.

Ons was baie beïndruk met die netjiese en gerieflike akkommodasie binne loopafstand van die see. Ek sal dit enige tyd aanbeveel.

Robyn L - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robyn L
Gesin met tieners

Beautiful view, a step away from the ocean, peace and tranquillity.

Thank you very much for awesome service. Had a wonderful two day stay, pity we couldn't stay longer. I will recommend this beautiful self-catering getaway to friends and family. Nothing better than waking up to a beautiful sunrise and taking a walk along the beach a step away from the front door. Enjoyed the evening with an indoor braai and breakfast with the view of the harbour. Thank you again for the friendly hospitality. Even our small dog loved the experience and was wonderful that she was also welcome.

Jg K - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jg K

Pragtige, lekker rustige plek met mooiste uitsig.

Ek het voorheen in Saldanha gebly en het min of meer 'n idee gehad waar dit geleë is en is sentraal en naby alles dog ver genoeg om die stilte en rustigheid te geniet. Ek en my ouers het deurgegaan. My jongste seun en my ouers se kleinseun se 21ste verjaardag by te woon. Is regtig die moeite werd en sal dit vir seker aanbeveel.

Whitney L - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Whitney L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi plek met 'n mooi uitsig oor die see.

Die huis was mooi skoon die kliëntediens was goed. Ons sal baie graag weer wil gaan in die somer.

Chandre E - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chandre E
Gesin met klein kinders

We had a wonderful stay.

The house was very neat with a beautiful view over the sea. We will definitely book there again.

Eurica D - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eurica D
Saam met vriende

Fantasmagories.

Fantasie plek, vriendelikie diens. Sal oor en oor gaan.

Raees O - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raees O
Gesin met tieners

Woning was skoon en die eienaar baie vriendelik.

Met ons aankoms was ons verwelkom met 'n baie vriendelike eienaar. Woonplek was skoon. Ons verblyf was baie aangenaam. Sal weer Kyki-C besoek. Hou so aan met u diens.

Richard B - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi uitsig en alles wat jy nodig het.

Eenheid is goed toegerus met alles wat jy kan nodig kry. Lekker ingeboude braai en stoep om die uitsig te kan geniet, met die see net anderkant die pad. Agent was baie behulpsaam. Volle DStv-pakket en huisskoonmaakdiens het dit net perfek gemaak!

Fadlie I - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fadlie I
Gesin met tieners

Well worth it, wonderful.

Lovely sea views, every comfort available. The only thing about Kyki-C, they must please clean their windows. Otherwise it was a pleasure staying at Kyki-C.

Awie V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Awie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, stil omgewing.

Die plek is baie goed geleë. Jy kan strand toe stap.

Chulaine A - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chulaine A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hoe beskryf ek 'n absolute uitsonderlike, fantastiese, genotvolle, ontspannende en opnuut uitputtende vakansie by Kyki- C? Want dis beslis wat dit was.

Kyki-C bied bekostigbare Lekkeslaap-geleentheid aan enige toeris wat 'n welverdiende vakansie in Blouwaterbaai langs die Weskus benodig.

Lizette H - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Lizette H
Saam met eggenoot / lewensmaat

This accommodation is standard with some irritations that had to be sorted out.

What bothered us more than the "not so clean" flat, was the fact that we were treated as criminals. When we stopped there, our vehicle registration number was first written down before we were greeted. Then, after we received the keys (for which we had to pay a deposit) and entered the flat, we saw that the second room was locked. It was explained to us that, as we are only 2 guests, they had to lock the second room. It was decided FOR us that we had to share the one room, we were never asked if it was acceptable for us to share one room. I guess they wanted to make sure that we do not bring along some more guests, really! Then, soon after we arrived, we were continuously asked for the proof of payment for the rest of the amount. We already paid for 6 of the 10 days and only asked for time to quickly go to the shop before they closed. Still we received continuous requests. After all these were sorted out and after I cleaned the flat myself, we enjoyed the vacation.

Pieter H - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Pieter H
Gesin met klein kinders

Sielsalige rustigheid.

Het heerlik gebly en die uitsig is regtig mooi. Die plekkie is oulik toegerus met alles wat nodig is, daar kan net gewerk word aan die netheid en algemene skoonheid van die plekkie.

Stephen C - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Stephen C
Gesin met tieners

Dit was 'n baie rustige naweek.

Ons was reeds voorheen by Kyki C. Vergleke met die vorige geleenthede het die algemene netheid van die hierdie plek het baie afgeneem. Daar sal daadwerklik iets daaraan gedoen moet word. Dis oor die algemeen baie rustig daar. As die netheid verbeter word is die plek weer klopdisselboom.

Francois K - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Francois K
Gesin met tieners

Baie aangenaam.

Baie aangenaam. Lekker ervaring.

Quentin S - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quentin S
Gesin met klein kinders

Naby aan die see en veilige strand.

Goeie en vriendelike diens met waarde vir geld akkommodasie.

Johan D - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D
Gesin met tieners

Heerlik, mooi uitsig, hoor branders breek.

Was baie lekker gewees daar. Die uitsig en die branders wat breek op die strand. Baie lekker, sal beslis weer gaan.

Johan S - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles was puik vandat ek bespreek het tot en met my vertrek.

Ek sal Kyki-C aanbeveel vir enige iemand.

Pierre R - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre R

Elke oomblik geniet.

Sal enige tyd weer teruggaan. Is sentraal in die Weskus vir rondry en elke sent van verblyf werd.

Dieter V - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dieter V
Saam met vriende

Redelik.

Ek het iewers 'n groot fout begaan deurdat ons 3 gaste eintlik 4 moes gewees het. Toe ek met Wilna die eienaar praat het sy my egter tegemoet gekom aangesien daar genoeg blyplek is. Na die gesprek met Anita die verhurings agent was daar vir my gesê dat daar wel beddegoed en handdoeke verskaf sal word. Wat uiters vreemd was met ons aankoms moes ek R80 vir dubbelbed en R60 elk vir enkelbeddens se beddegoed betaal omdat water duur is. Ook moes ek R80 betaal vir sleuteldeposito. Gelukkig kon ek en my vrou die kontant bymekaar maak. Nêrens op die Kyki-C blad aanlyn word dit aangedui nie. Dus moes ek R280 ekstra betaal. Die sleuteldeposito sou ek terug kry en het my bankbesonderhede gestuur na 'n gesprek met Wilna. Is dit standaard praktyk? Moet gaste nie ingelig word oor ekstra tariewe nie?

Anri V - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anri V

Dit was heerlik, met die móóiste see-uitsig.

Baie netjies en skoon. Veilige area met 'n mooi see-uitsig. Anita was baie behulpsaam, selfs toe ons die oggend 5 uur gery het. Gaan beslis weer kom kuier.

Leanne S - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leanne S
Saam met vriende

Pure Bliss.

Die plekkie was mooi netjies, ek kon niks fout vind nie, het lekker gebly. Anita was baie vriendelik. Sien gou weer.

Amanda B - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike en gemaklike verblyf.

Ons het ons verblyf vreeslik geniet! Anita was baie vriendelik en behulpsaam gewees. Die woonstel bied alles wat mens nodig het en ons sal beslis weer by Kyki-C kom oorbly.

Heinrich V - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Heinrich V
Gesin met klein kinders

Kyki-C is gesinsvriendelik, naby die see, netjies en veilig.

Ek en my gesin het 'n wonderlike tyd gehad. Baie dankie LekkeSlaap.

Arien D - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arien D
Gesin met klein kinders

Gerieflik, bekostigbaar en lekker naby aan die strand.

Ons het heerlik gebly. Die plek was mooi skoon en netjies. Was lekker dat ons beddegoed kon "huur" en nie hoef saam te gery het nie. Goeie waarde vir geld.

Sj S - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sj S
Saam met vriende

Baie mooi en goed geleë.

Baie gelukkig, alles wat mens nodig het en die uitsig is perfek.

Brandon S - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brandon S
Saam met vriende

Dit was volhard die moeite en geld werd.

Ons het een van ongelooflikste naweke gehad. Die hele opbou en aankoms alleenlik was uit die boeke. Die ontvangs van Tannie Mariana onvergeefs. Die eerste tree in die huis het mens klaar laat gemaklik en tuis voel. Dis skoon en baie netjies. Die atmosfeer is net so gemaklik. Die uitsig, oggendlug en die see se gesuis in die agtergrond is die kersie op die koek. Ek beveel "Kyki-C" vir almal aan. Die juweel van 'n plekkie sien my gou-gou weer en sommer elke jaar as dit van my afhang. En inteendeel, jy kry soveel meer vir dit wat jy betaal. Dankie tannie Mariana.

Gina S - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gina S
Gesin met tieners

Baie skoon en netjies en baie rustige buurt.

Netjiese en skoon eenheid. Dit is 'n stil omgewing ─ geen harde geraas nie. Mariaan was baie behulpsaam en vriendelik. Naby geleë aan winkels en restaurante. Sal definitief weer daar akkommodasie boek.

Esme E - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esme E
Gesin met tieners

Moeite werd. Ontspannend.

Baie dankie. Dit was 'n baie aangename naweek. Die ontvangs was baie vriendelik. Plek netjies en skoon. Sal die plek beslis aanbeveel.

Megan V - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld - awesome naweek!

Ek en my man was vir die naweek weg by Kyki C. Ons het dit omtrent geniet! Die plek is mooi ingerig met 'n pragtige see-uitsig. Sal dit definitief aanbeveel vir enige iemand!

Johane V - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johane V
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Wonderlike plekkie waar jy kan ontspan.

Ons het 'n stil en gerieflike plek gesoek om ons herdenking te vier. Wilna was so oulik om vir ons 'n bottel sjampanje te reël wat in die yskas gewag het met aankoms, dit het vir ons baie beteken en was 'n aangename verrassing. Dit is heerlik om oor die see uit te kyk en op die stoep te sit en kuier. Die groot binnebraai is 'n groot pluspunt, veral in die koue winter. Mariana wat die eenheid bestuur is ook baie oulik en laat jou sommer dadelik tuis voel. Ons sal verseker weer van die plekkie gebruik maak.

Johan B - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan B
Gesin met klein kinders

Ons het die naweek se kuier regtig geniet.

Die verblyf was lekker rustig. Die plekkie is goed geleë en skoon. Bied alles wat ons wou hê vir naweek wegbreek.

Francina S - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francina S
Saam met vriende

Dit was voorwaar 'n hemelse kuier sodat ons dit met 2 ekstra nagte verleng het.

Die Weskus-natuur het ons almal na liggaam en gees gesond gemaak. Ander Weskus-dorpies binne bereik. Dus lekker sentraal. Sowat van gasvryheid orals. Lekker groot balkon om te kan sit en tuur oor die mooi blou waters wat dit so ontspanne maak.

Jacques K - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques K
Gesin met klein kinders

Uitstekende Weskus -verblyf.

Baie vriendelike en hulpvaardige gasvrou. Sy laat jou regtig baie welkom en tuis voel. Ons het baie lekker gebly in 'n plek wat baie netjies en skoon was. Plek is baie veilig en die uitsig is baie goed. Sal beslis weer daar bly, die keer net baie langer.

Martie J - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie J
Saam met vriende

Verblyf was puik.

Geen klagtes nie, ons het die verblyf geniet. Dit is baie sentraal geleë.

Marthel V - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gebly in rustige natuurskoon met wonderlike diens van gasvrou.

Voorwaar net 'n plesier!

Chantel V - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel V

Kan nie wag vir volgende keer nie!

Wat 'n juweel van 'n plekkie. Ons het baie gemaklik en veilig gebly, 'n paar tree van die strand af. Tannie Mariana se gasvryheid was tops en sy is baie georganiseerd. Ons gaan verseker weer plan maak om te gaan kuier.

Rika M - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike blyplek, privaat en netjies.

Baie dankie aan Mariana vir die vriendelike ontvangs, sal beslis weer daar gaan vakansies hou.

Hendrik S - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik S

Goed.

Sien die sterre.

Gaynore V - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gaynore V

Dit was fantasties, ontspannend en ons het die rustigheid geniet.

Die instansie was gerieflik. Ons het dit verskriklik geniet. Die dame van die huis was uiters vriendelik en het ons dadelik op ons gemak laat voel. Ek sal Kyki-C by enigeen aanbeveel, oud en jonk.

Shanine H - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shanine H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige tyd met die mooiste uitsig.

Die eenheid was fantasties. Lekker ruim, baie netjies en met die mooiste uitsig. Ek sal definitief ander aanbeveel om hier te bespreek.

Barry L - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Barry L
Gesin met tieners

Stil en rustig met 'n goeie uitsig.

Sien asb. die sterre.

Hanneke G - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hanneke G
Saam met vriende

Rustige, veilige, netjiese, goed gemeubileerde eenheid.

Die toesighouer was vriendelike en uiters georganiseerd wat sterk in hul guns tel. Dit was aangenaam om 'n naweek hier te kon deurbring in 'n mooi en deugsame eenheid.

Annaliza G - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annaliza G
Saam met vriende

Baie netjiese, stil plekkie. Ek het die naweek baie geniet.

Dit was die tweede keer wat ons daar gekuier het vir 'n naweek. Dis baie netjies en veilig en die diens was uitstekend. En ons gaan definitief weer 'n bespreking maak later die jaar.

Leona W - Jun 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leona W
Gesin met klein kinders

Dit was kort maar baie lekker.

Dit was baie lekker en Mariana was baie behulpsaam van die begin af toe ons verdwaal tot en met ons vertrek huis toe. Die woonstel is baie gerieflik met alles en meer wat ek op 'n vakansie wil hê.

Izelle P - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izelle P
Besigheidsreis

Rustig met vriendelike diens.

Die verblyf was aangenaam en rustig. Die bestuurderes het my dadelik tuis laat voel en was baie behulpsaam en vriendelik. Ek sal beslis weer daar tuis gaan met 'n volgende besoek.

Veronica K - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veronica K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Saldanha gekies as 'n sentrale punt om Weskus te leer ken!

Plekkie was heerlik ruim en gemaklik en het alles gehad wat ons benodig het. Gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam met ons aankoms en uitklok en het geensins gepla nie, maar was altyd beskikbaar. Ons was heerlik gemaklik, snoesig (toe wind waai) en het heel gelukkig hier gekuier. Sal definitief weer hier kom oorslaap en het al aanbeveel by al ons vriende.

Jeanette B - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jeanette B
Gesin met tieners

Uitstekend.

Ek sal enige dag terug gaan. Die gasvrou was baie behulpsaam en alles was super netjies. Dankie Mariana.

Martie L - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie L

Dis 'n stil, rustige pragtige plekkie met alles wat jy nodig mag kry, en ek kon my hond ook saambring.

Die eienaar is baie vriendelik en behulpsaam. Sal enige tyd weer terug kom. Die ligging van die plek is ideaal. Ek kon enige tyd met my hond op die strand gaan stap.

Beulah A - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beulah A
Gesin met klein kinders

Uitstekend, uitstekend en uitstekend!

Baie rustige en veilige omgewing. Netjiese kompleks. Vriendelike eienaar sy het ons sommer onmiddellik laat tuis voel. Beslis sal ek enige iemand aanraai om KYKI-C te kies. Sal definitief weer wil gaan.

Marietjie D - Feb 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie D

Gerieflik naby die strand met 'n pragtige uitsig.

Uiters netjies en gerieflik. Als wat op webtuiste adverteer word is wel in die woonstel - eerste vir ons. Sal beslis aanbeveel en weer terugkom. Gasvrou warm en vriendelike mens en altyd beskikbaar. Ons het heerlik ontspan in die mooi omgewing.

Rosa V - Feb 2015
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rosa V

Lekker plek om te bly, maar swak diens!

Daar is nie warm water wanneer jy wil stort nie, want die geiser word elke dag net 'n uur aangesit. Ons het gevra om dit langer aan te hou, maar ons is geweier. Ons was boonop was ons 4 mense en net een persoon kon stort met warm water. (Die dae wat ons daar was, was dit koel so geiser het vinnig afgekoel). Plek was uiters vuil gewees toe ons daar kom. Ons is aangesê dat as jy uitgaan moet die plek skoon wees, anders word die deposito gevat om die plek skoon te maak en dan laat die vrou die hele woonstel "spring clean" en beddegoed word ook gewas. Woonstel was vol hondehare net waar jy kyk (vloere, banke, beddens, in die wasbak selfs). Dit het ons gekos om die plek eers skoon te maak voor ons ons goed kon indra. Vuurherd in die woonstel was nie eers skoongemaak nie, nog vol en net so vuil soos die vorige mense dit gelos het. Linne was vol vuil kolle en kliphard. Moes nat handdoeke in die plek hang, want dit lyk lelik as die wasgoed buite hang. Daar was nie eers genoeg plek om die handdoeke te hang in die woonstel nie. Ons goed het later na muf begin ruik, want dit het nie drooggeraak nie en moes die goed weggooi en nuwes gaan koop. (Ons het gevra of ons die wasgoedlyn agter die huis kon gebruik, maar ons is geweier.) Ons het die eerste oggend almal gaan inkopies doen, sodat ons kos het vir die naweek en het nie plek opgeruim voor ons gery het nie bv. nie die beddens opgemaak nie, toe ons terugkom sê die gasvrou vir ons ons moet die plek opruim as ons wil uitgaan. Sy wil nie in 'n vuil plek vas kyk as sy op die eerste verdieping kom nie. Hier is die probleem: die grondvloer en eerste is apart van mekaar. Ons het op die eerste vloer gebly. Ons het die buite trappe gebruik om op die eerste vloer te kom, maar daar is trappe aan die binnekant van die huis wat geskei word met 'n deur (wat sy die sleutel voor het om in die plek in te kom). Dit beteken ons het geen privaatheid gehad terwyl ons daar gebly het nie. In brief van ooreenkoms wat ons geteken het sê ons moet na 22:00 die aand stil wees, maar die vrou daar se TV of radio of iets het kliphard dwarsdeur die nag en dag gespeel as sy daar was. Ons kon soms nie eers mekaar hoor nie, so het dit geraas by haar. Wil net sê ek oordryf glad nie. Dis 'n lekker plek om te bly, maar hulle moet beslis hulle houding en geriewe agter mekaar kry. Die vrou wat daar bly sê sy is die eienaar van die huis, maar ook nie die eienaar nie, iemand anders is die eienaar (verstaan dit nie so lekker nie).

Francios S - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Francios S
Gesin met tieners

We had a great time.

What a wonderful stay at KyKi-C.

Stephen C - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen C
Gesin met tieners

Fantasmagories.

Ons het baie gebly. Plek is baie netjies en het alles wat mens benodig. Die stilte en rustigheid is baie goed as mens jy jou batterrye wil herlaai na lang jaar. Ek beveel die plek ten sterkste aan as jy Saldanha besoek.

Hennie W - Nov 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker blyplek.

Die verblyf is baie lekker. Ongelukkig het die wind sterk gewaai en die woonstel bied min beskerming teen die elemente.

Dewaal V - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewaal V

FANTASTIES!

Wat 'n wonderlike en pragtige ruim plekkie by die see. Ons is baie vriendelik ontvang en het baie lekker gebly. Sal beslis weer by Kyki-C gaan bly. Daar is geen beter verblyf in Saldanha nie

Lizelle V - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle V
Gesin met klein kinders

Dit is stil, rustig, veilig met 'n mooi uitsig en alles wat jy nodig het.

Die kinders het dit baie geniet. Dis lekker naby die see en ons het lang ente gaan stap. Ek sal weer daar bly. Sommer spyt die vakansie is verby!

Annaliza G - Sep 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annaliza G
Saam met vriende

10/10 wat meer kan ek sê.

Beslis die ideale plekkie vir ons om weg te breek vir 'n naweek. 'n Baie veilige, skoon en rustige plekkie. Beplan reeds ons volgende uitstappie na Kyki-C en dié keer sommer vir 'n hele week.

Elfrida W - Sep 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elfrida W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, heerlik, heerlik!

Uitstekende diens, warm, vriendelike ontvangs. Deurgaans seker gemaak ons het alles wat ons benodig. Ons het dadelik tuis gevoel en die vrymoedigheid gehad om te vra wat ons wou weet. Ons kom weer!

Helene B - Aug 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helene B
Gesin met klein kinders

'n Ongelooflike lekker naweek weg!

Ons het ons tyd by Kyki-C baie geniet, net jammer ons was so kort daar (2 aande). Die plekkie is baie naby aan die strand en die uitsig ongelooflik. Sal baie graag weer gaan.

Elizma M - Aug 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elizma M
Gesin met tieners

Dit was 'n baie lekker rustige naweek by die see. Ons sal definitief weer gaan.

Baie lekker gewees. Ons sal weer gaan.

Annemarie K - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie K
Besigheidsreis

Behulpsaam, vriendelik, veilig!

Sal dit weer gebruik!

Minette V - Jun 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Minette V
Gesin met tieners

Dit was 'n onvergeetlike lekker 18de verjaarsdag vir my oudste dogter.

'n Wonderlike, onvergeetlike kuier en ontspanplek! Dit word hoogs aanbeveel.

Lizl S - Jun 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lizl S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was die beste besluit ooit om by Kyki-C vir die naweek te oornag!

Ons het ons naweekkuiertjie by Kyki-C baie geniet en sal beslis weer daarheen gaan. Dis geleë in 'n beeldskone en veilige area, en ons kon sonder enige bekommernisse ons naweek geniet. Die kliëntediens was ook van 'n puik gehalte en ons is baie vriendelik en gasvry ontvang met ons aankoms. Beveel dit definitief aan vir ander paartjies, gesinne, vriende, ens.

Heather K - Jun 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heather K
Gesin met klein kinders

Fantasmagories!

Dit was baie lekker. Daar was niks geraas nie; dit was net was ons as 'n familie nodig gehad het. Ons sal definitief weer binnekort gaan. Ales was gemaklik en beskikbaar vir ons, baie dankie.

Roderick V - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Roderick V
Gesin met tieners

Ons het dit baie geniet.

Die plek was skoon en baie gerieflik en lekker naby die see. Ek het rustug geslaap en my gesin was altyd veilig.

Casper K - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Casper K
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Pragtige see-uitsig in 'n rustige en stil omgewing.

Sal die blyplekkie aanbeveel vir 2 tot 3 persone. Verder is dit baie rustig en baie veilig. Ons het baie lekker gekuier.

was R990
Vanaf R891
per nag (plek vir 4)
was R990
Vanaf R891
per nag (plek vir 4)
was R990
Vanaf R891
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Duikerlaan 3, Blue Water Bay, Saldanha, 7395, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE4MWVkOTkyLTU0NWEtNGEzOC1hNTQ4LTRlNTE5ZjhiY2M2Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R990, nou Vanaf R891  per nag (plek vir 4) 91 5 1 5 3 Duiker Avenue Blue Water Bay 7395 Wes-Kaap 086 999 0018 16:00-19:00 10:00 -32.995825983214 17.965718954802
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!