+100

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 179 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.6
Adele F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Ons verblyf by La Bastide was absoluut heerlik. Die rustige atmosfeer, pragtige tuine en asemrowende uitsigte oor die Magaliesberge maak dit die ideale plek om van die stad se gejaag weg te breek. Die eenhede is netjies, gemaklik en goed toegerus, terwyl die personeel vriendelik en behulpsaam is. Die omgewing is stil en ontspanne, perfek vir 'n romantiese wegbreek of 'n rustige naweek saam met familie en vriende. Ons het die aandag aan detail en die Franse plattelandse sjarme baie geniet. Ek sal La Bastide beslis aanbeveel vir enigiemand wat op soek is na 'n ontspanne en onvergeetlike wegbreekervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sean B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Relaxing and will return. Beautiful place. Peaceful and tranquil. This was our 3rd visit. Friendly cleaning lady. Suggest hooks in the bathroom for towels and hangers in the closet. Didn't know if there was WiFi or not.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cornelia V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Great stay. It was very convenient and perfect for staying over after attending a wedding. I would recommend you communicate the check-in procedure as you do need access to 2 sets of gates. You just need to call the host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cherne J
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2026

Rustig en veilig. Baie lekker, skoon en netjies. Aanwysings was 100%.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Teaghan C
1 nag Saam met vriende
3.8
Apr 2026

Good but could be better. It was good, but the water pressure in the shower was weak and became weaker. The room smelled a bit funny.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Erin S
Kort verblyf Saam met vriende
3.4
Jan 2026

Just okay overall. The stay was overall fine, but nothing particularly special. The accommodation had a few issues and the beds weren’t very comfortable, which affected our experience. It worked for a short stay, but there wasn’t anything that really stood out or made it memorable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Mei 2026

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Thedo V
1 nag Besigheidsreis
4.8
Aug 2025

Good, if in the area will be back. Which I had more time to explore, arrived just before sunset and left 5am again. The sound of nothing was great, silence, only person booked into the establishment. Room basic but all you need. Suggest WiFi password on display, could not reach host on WhatsApp to confirm password.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michaela S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Kon WiFi in kamer beskikbaar gehaad het. Baie lekker gebly, was net geen warm water gewees nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Brenda A
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2025

Rustig. Alles was goed, kort net duidelike aanwysings en wat om te doen as jy by die hek arriveer. Kan dalk net aanbeveel dat daar 'n braaibak (casserol), braaitang en handskoene kort vir die braai. Verder het ons lekker gebly.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Mpota Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 179

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R1 170
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 170
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 170
per nag (plek vir 2)
Bespreek

3 Mill Lane, Off the R560, Skeerpoort, 0232, Noordwes

Sien kaart
  • Slaapplek vir 19 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAARyHqPpl8OAulnP6OkAMrVlRuTlORAy0zkOkQQBZioQA1DtQAOJ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 170 per nag (plek vir 2) 179 5 1 5 3 Mill Lane Off the R560 0232 Noordwes 021 201 8901 12:00-18:00 10:00 -25.780411439316 27.767791450024
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang