LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by La Bastide | LekkeSlaap
+100

La Bastide

58 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 58 resensies vir La Bastide
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Gavin G - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gavin G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was nou PRET, baie lekker gerus en gekuier

Ek sal definitief die plek voorstel, moeite werd om van jou besige lewe te ontsnap en die VIEW is awesome

La Bastide's terugvoer

Thank you for the kind words and yes, we are very blessed with the views of the Magaliesberg range of mountains.

La Bastide
Amanda C - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda C
Saam met vriende

Baie gemaklik

Was n baie rustige en netjiese blyplke, alles was skoon en die persoon wat ons ontmoet het om ons sleutels te kry was baie vriendelik en het ons alles mooi gewys, eienaars of bestuurders oor die foon was ook baie vriendelik en hulpvaardig

La Bastide's terugvoer

Baie dankie, ons probeer.

La Bastide
Karolien S - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Karolien S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect little cottage for a relaxing brakeaway, loved the desing of each unit, just awesome.

Our stay was perfect !! One concern with open concept and a view different venues on the same road. Just felt like anyone had access to roam free even if they don't stay at La Bastide. Perhaps also just add another safty door as our door didn't seem to lock very tight and sure that if you whanted to enter, it won't be that difficult. Other than this concern we will defenitly recomend it and even stay ourselves on a next bace.

Annette M - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annette M
Gesin met tieners

Pragtige omgewing.

Baie in die omgewing om te doen. Blyplek is knussig met pragtige uitkyk op die Magaliesberge.

Jaco  - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly, geen krag en geen gas.

Daar was geen gas-opsie om koffie te maak en geen batteryligte en die krag was 90% van die naweek af.

La Bastide's terugvoer

Sadly, Eskom load shedding combined with a cable which was broken by a fallen branch off a tree on a neighbouring property combined to produce this unfortunate and entirely unexpected result, which we have not previously experienced, a sort of "Black Swan" event. We will give consideration to establishing a gas heating option as a stand by emergency for guests who have bookings in self-catering cottages.

La Bastide
Innocent M - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Innocent M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic.

The place is quite and nice to relax.

Tracy H - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracy H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig, rustige plek, regtig wonderlik gebly.

Pragtige naweekwegbreek, ontspanne en kalmerend.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Beautiful, tranquil setting, really had a wonderful stay.

Beautiful weekend getaway, relaxing and calming.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Micaila F - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Micaila F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig.

Dit was 'n pragtige verblyf en wegbreek van die stad af. Relatief naby alles.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Beautiful.

This was a beautiful stay and getaway from the city. Relatively close to everything.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Jacqueline S - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline S
Saam met vriende

Aangenaam.

Was 'n pragtige plek, sal vir seker weer gaan.

Nicole V - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful surroundings with a wonderful nights rest!

Will definitely recommend this gem. Loved staying, felt like home away from home.

La Bastide's terugvoer

Thank you so much for such glowing praise! It truly is a wonderful property with such spectacular views of the majestic Magaliesberg mountain range and set as it is in the quiet and tranquil Skeerpoort Valley. We are also delighted that you found the accommodation appealing, we have attempted to create a special and unusual ambience.

La Bastide
Malinda S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malinda S

Ons het heerlik gekuier by La Bastide. Hartlike ontvangs. Puik diens.

Ons kan dit regtig aanbeveel.

Andre P - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gesellige en rustige atmosfeer.

Het die "cottage" waar ons oorgebly het baie gesellig en gerieflik gevind.

Jennifer B - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennifer B

Excellent host and relaxing environment.

Will definitely visit La Bastide again in the near future.

La Bastide's terugvoer

Thank you for such a splendid review. It is so satisfying for the staff of La Bastide to receive such accolades, as every effort is made to make the guests' experience a wonderful one. We are so fortunate to be located where we are with superb views of the Magaliesberg and in a tranquil environment. We look forward to seeing you again!

La Bastide
Albert R - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Can’t be more satisfied.

I am very satisfied. Very friendly and willing to help. Will definitely recommend them.

Tinus S - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tinus S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is 'n ongelooflike plek. Dankie.

Baie mooi en netjiese plek, aangename mense op perseel en baie stil en rustig en natuurskoon.

La Bastide's terugvoer

Baie dankie vir die vriendelike woorde. Die Magaliesberge is skilderagtige en die omgewing rustige.

La Bastide
Beatrice D - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beatrice D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustige atmosfeer.

Alhoewel daar 'n paar eenhede naby mekaar is, is mens nog steeds apart en in 'n baie rustige omgewing. Die tuin is lieflik met al die blombeddings en verskillende blomme. Die lavender-bosse is asemrowend! Nie iets wat mens elke dag sien nie. Eenheid binne was pragtig met ordentlike meubels en beddegoed ens. Sal definitief weer oorslaap.

La Bastide's terugvoer

Good day Beatrice,

Thank you so much for the very kind words.
We continually strive to make La Bastide Guest House a truly enjoyable experience.

La Bastide
Braam B - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Braam B
Gesin met tieners

Baie vriendelike gasvrou. Ek sal vir seker weer gebruik maak van hulle.

Die gasvrou het ons baie vriendelik ontvang, en die huis was mooi skoon en netjies. Ek kan hulle met vrymoedigheid aanbeveel.

La Bastide's terugvoer

Thank you so much for your kind words! It is so rewarding when our guests enjoy the property and the guest rooms/cottages.
Our hope is that our guests will also experience the beauty of La Bastide`s surroundings and the comfort of the rooms and will feel a longing to return.

La Bastide
Sinead V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sinead V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik vir 'n vinnige wegbreek.

Sien sterre.

Stephan B - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stephan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon gerieflike plek met buite spasie.

Skoon oorslaapplek met al die benodigdhede. Buite is lekker grasspasie en boma vir buite kuier en om berg te besigtig. Baie gasvry verwelkom en geakkommodeer vir spesifieke versoeke. Ons het lekker gebly.

Nokuzola G - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nokuzola G
Saam met vriende

Comfortable and serene stay at a beautiful place.

We were welcomed to the venue by a friendly, gracious host. We had a great stay in the beautiful, quiet and serene La Bastide.

Zack B - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zack B
Saam met vriende

Vriendelike diens in 'n pragtige area.

Baie aangename mense om mee te gesels. Heerlike, netjiese plekkie om te bly in 'n bittermooi natuurskoon omgewing. Sou dit vir seker aanbeveel vir 'n wegbreek.

Willem N - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het een aand oorgeslaap en was baie tevrede.

Ons was in die oulike solderkamer. Baie netjies met mooi prente teen die mure. Ons het baie lekker oorgeslaap. Net 2 goedjies wat gepla het - die ketel kan gerus 'n langer koord kry. Ek moes hom op die vloer sit om by te kom. En ons was bietjie senuagtig vir die perdebynes onder by die trappe.

La Bastide's terugvoer

Dear Willem,

Thank you for the wonderful comments.

We shall attend to the cord immediately - apologies for the inconvenience caused.

We'll also look into the issue relating to the staircase and see what we can do to either remove the problem or improve the situation so that it is more acceptable.

Regards,
La Bastide

La Bastide
Paulo M - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Paulo M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful.

Lovely place, only downside is rooms are very close to one another.

La Bastide's terugvoer

Thank you for your review and comment on the beauty of the property. The surroundings and mountain view too are magnificent, a true blessing! The accommodation is spread between three blocks and the single rooms are close to each other, built as they are in one block and not as separate cottages. We have attempted to create privacy by the positioning of the rooms with different perspectives and views as well as separate porches. If the privacy of the rooms was found wanting, we do apologise for this deficiency.

La Bastide
Zhaneri R - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zhaneri R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely stay.

Your kindness is much appreciated. Room spacious and clean. Enjoyed our stay a lot.

Elna D - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige kamer met mooi tuin en rustige omgewing. Kan dit beslis aanbeveel.

Baie gasvry ontvang deur Gwen en haar man. Het heerlik geslaap in 'n pragtige kamer. Die rustige atmosfeer was 'n welkome verandering van gewone besige gastehuise. Ons het heerlik gekuier. Sal definitief aanbeveel en teruggaan indien ons weer in daardie omgewing moet oorslaap.

La Bastide's terugvoer

Baie baie dankie vir die wonderlike woorde. Ons probeer mos!

La Bastide
Annelie F - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent.

We had a great stay. Gwen is the perfect host. The premises are beautiful and the gardens so tidy and well kept. We would have loved it to stay longer.

Herine V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Herine V
Gesin met klein kinders

Pragtig en rustig.

Pragtige en netjiese selfsorg-eenhede. Rustige atmosfeer en pragtige tuine. Swembad en speelplek vir kinders. Uitstekende gasvryheid.

La Bastide's terugvoer

Oops!! Our sincerest apologies for the inconvenience.
It would appear that the geyser was not switched on prior to arrival.
We shall have to be a little more careful in pre admission inspections going forward.

La Bastide
Anita S - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita S
Saam met vriende

Baie lekker gebly. Sal beslis aan vriende en familie aanbeveel.

Pragtige omgewing. Boonste kamer het nie warm water gehad nie en die kinders moes in ons badkamer kom stort. Verder het ons lekker gekuier en was dit naby aan Green leaves geleë waar ons 'n troue bygewoon het.

Anneke S - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anneke S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en gerieflik.

Die kothuis was netjies en lekker naby aan die trouvenue.

La Bastide's terugvoer

We continue to try and up our game and so it is gratifying to receive praise and recognition. Our guests are paying good money and so expect an excellent product offering, which we are focusing on providing. Thank you.

La Bastide
Michelle B - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut fantasties, mal oor die oulike plekkie!

Ek is mal oor die plek, was absoluut fantasties gewees! Waarde vir geld en het al ons verwagtinge oortref.

Esmarie S - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Esmarie S

Puik diens, mooi skoon en netjies.

Lekker rustige atmosfeer, skoon en netjies en vriendelike diens. Ek beveel dit vir enige iemand aan.

Chanze G - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanze G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was 'n rustige wegbreek en baie privaat.

Ons het 'n troue by Green Leaves bygewoon en ek kon reël om vroeër in te teken sodat ons by die gastehuis kan regmaak vir die funksie wat baie gerieflik was. Die kamer was baie mooi en netjies. Die verwelkoming was baie warm. Robin, die dame wat instaan vir Gwen, het al van vroeg die oggend af met ons gekommunikeer om seker te maak die inklok is so vinnig en maklik as moontlik. Ons het ook gesukkel om bewys van betaling deur te stuur en die eienaar van die gastehuis was vriendelik genoeg om on bespreking te hou tot ek die bewys van betaling kon uitsorteer. Daar is ook gereeld gebel en gemail om seker te maak dat ek bewus is van die situasie. Puik werk!

La Bastide's terugvoer

Thank you for sharing this with us.

Unfortunately, we were overseas when this guest stayed at La Bastide. We are delighted that their expectations were met and possibly even exceeded.

With kind regards,
Gwen

La Bastide
Wenand B - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wenand B

Vrede.

Baie gemaklik, netjies en mooi.

La Bastide's terugvoer

We really appreciate the positive review and that we have scored very well on such important issues relating to service and security. We are blessed with a beautiful location and that being in the heart of Hartbeespoort/Skeerpoort, we have close proximity to wedding venues, restaurants and so many other activities.
We are very conscious of the need to be price sensitive and competitive and in this regard are now entering our third year without accommodation fees having been increased, although we shall need to review this in 2019 with a modest increase in March envisaged.

On behalf of management and employees, thank you!


La Bastide
Siphamandla M - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Siphamandla M
Saam met vriende

The place is beautiful.

The place is beautiful and calming. I would recommend it to other friends. The hosts were kind and very welcoming. There is only one small issue, the TV didn't play some channels and kept on having issues throughout the weekend.

La Bastide's terugvoer

Thank you,
We have a hotel package and certain channels are not available, perhaps this is what the guest is alluding to? I do not know what `issues` the guest experienced as nothing was said at the time that I aware of, but I shall follow up with the duty manager. Apart from the TV issue, the review was a very positive one.
Kind regards,
Gwen

La Bastide
Corne S - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Corne S
Saam met eggenoot / lewensmaat

The place was amazing compared to most places we visited on other wedding occasions.

The place has beautiful views and is very neat. I would recommend La Bastide when in the area.

La Bastide's terugvoer

Thanks for the feedback, it is so gratifying to receive positive comments.
Yes, the location is very special and provides a wonderful view of the Magaliesberg as well, which set against a blue sky is simply magnificent!
Kind regards,
Gwen

La Bastide
Hannes P - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Hannes P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie lekker en baie, baie rustig.

Was baie behulpsaam en het als gereël net soos ons dit versoek het. Die bestuur het uit hul pad gegaan om ons tegemoet te kom. Kan dit beslis aanbeveel vir enige egpaar wat bietjie die geraas van die stad wil verruil vir die stilte van die bos.

La Bastide's terugvoer

Thanks so much for the feedback - it helps enormously to receive our guest's comments and ratings.
And of course, it is so gratifying and humbling to receive positive comments. Yes, the location of the guest house
is very special and provides a wonderful view of the Magaliesberg which when set against a blue sky is simply magnificent!!

La Bastide
Engela V - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Engela V
Saam met vriende

Skoon, rustig, veilig.

Vriendelike ontvangs eienaars hulpvaardig en baie gasvry.

Joe L - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joe L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great place to stay.

One of the cleanest places that I've stayed in, everything was great. I recommend that people try it. It's a great place to spend a weekend.

Tc N - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Tc N
Saam met vriende

No TV and Internet connection. But the place gives the peace and tranquility you need. The rooms are spacious and nice.

Refreshing, and peaceful.

La Bastide's terugvoer

Thank you for this feedback which is appreciated and valued as it ensures that we are aware of our guests` perceptions and experiences of shortcomings. We have taken note and discussed the issues and will certainly engage with guests in future to ascertain if there is indeed a need for certain services such as TV`s and wi fi in the rooms. La Bastide used to provide TV`s in all rooms but the decision was made to remove them from the rooms. We continue to source a service provider which can provide a wi fi capability. We do strive to provide excellent customer service and so we shall certainly bring a focus to bear on this issue.

La Bastide
Tenette D - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tenette D
Gesin met klein kinders

Heerlike ervaring!

Heerlike ervaring, baie netjies en Gwen was 'n wonderlike gasvrou! Sal hulle beslis weer besoek!

La Bastide's terugvoer

Thank you so much for the positive feedback and rating. We are so delighted that you enjoyed your stay with us and found the accommodation to your liking. We do hope that we shall see you the next time you stay in the Hartbeespoort area!

La Bastide
Mandie S - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandie S
Gesin met klein kinders

Rustige plaaservaring.

Vriendelike ontvangs. Kamers was netjies en skoon, self-catering eenhede het alles in wat nodig was, pragtige groen grasperk en laventelbosse orals. Dit was 'n heerlike oornag.

Dorothy S - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dorothy S
Gesin met tieners

Lovely setting and accommodation super convenient to wedding venues and extremely obliging and helpful hosts.

See stars.

Lerize W - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lerize W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik lekker!

Vreeslike oulike kothuis met kaggel, braai op stoep, DStv vir sport, verwarmers genoeg om seker te maak die hele huisie is warm en alles wat jy sal nodig hê sodat jy nie jou hele kombuis hoef op te pak en saam te bring nie. Het 'n wonderlike tydjie weg van die stad af gehad.

Cody V - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cody V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunning place. Value for money and very friendly people.

See stars.

Ilze P - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze P

La Bastide was absoluut die moeite werd!

Ons was 'n familiegroep van 12 volwassenes wat 'n troue in die omgewing bygewoon het. Die huisvesting was ruim en goed ingerig. Die kliëntediens was puik en ons sal La Bastide definitief weer gebruik.

La Bastide's terugvoer

Dear Ilze,

Thank you so much for the review. It is always so gratifying to receive positive feedback.

With kind regards,
Gwen

La Bastide
Lezette S - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lezette S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gesellig, vriendelike diens.

Plekkie is netjies, goed ingerig en baie vriendelike, behulpsame diens.

Lucy T - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucy T
Saam met vriende

It was excellent and loved it!

We got there late on Friday (we were running Om die Dam ultra marathon) and Gwen was still awake and as friendly as ever. The place was in tip top condition and we were so pleased to get back after the marathon to find it spic and span again, we had left in a hurry and it was messy when we left! We also asked to stay longer because we were exhausted and once again, this was no problem for Gwen. We eventually left at 15:00!

La Bastide's terugvoer

It`s really gratifying when our guests enjoy their stay, hopefully you will visit us again.
We do try to make the experience a special one, the Magaliesberg range is awe inspiring, and so we are very privileged to have such wonderful views of it.
Thank you for the very kind words
which are most humbling.

La Bastide
Angelique V - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique V
Saam met vriende

Lieflike eienares, oulike plekkie. Selfs koffie, melk en suiker en ander goedjies was beskikbaar vir gebruik.

Lieflike eienares, baie vriendelik en behulpsaam. Die plekkie is oulike en tipies Duits en sag ingerig. Selfs koffie, melk en suiker en ander goedjies was beskikbaar vir gebruik. Ons het 'n lieflike, rustige ervaring gehad en sal vir seker weer gaan.

Marianne V - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marianne V

Goeie waarde vir geld.

Vriendelike diens en goeie waarde.

Heleen V - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Heleen V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Definitely not worth the money I've spend.

When we first walked into the room, we immediately noticed that the cushion covers on the chairs (inside and outside) and the inside bench were stained and dirty. That made me worry about the bed linen. When we went to bed that night, I picked up my pillow only to find a small scorpion underneath it. The room was also infested with spiders. I did not sleep the entire night - I was too worried about what could crawl into bed with me. The shower was also full of cobwebs, so clearly it was not cleaned recently - definitely not before our stay there. I was really not impressed. Also, the walls are very thin - I could hear my neighbour snore the whole night. Definitely not a restful experience. What a waste of my money.

La Bastide's terugvoer

Good day,

It is unfortunate that the guest had an unsatisfactory experience. It would have been helpful to have been shown the problems at the time. The cleaning procedures are meticulously adhered to with inspections carried out prior to the guest arriving. It is difficult to understand how a small scorpion could have got under a pillow on the bed. It is possible that overnight a `daddy long legs` spider common in the area could have started a web. However, specifically, inspections are directed in part to this very sort of occurrence, prior to a guest taking occupation of accommodation rented.

Most reviews received are positive. Much feedback is received directly from guests who have booked direct, and is almost always positive.

La Bastide is promoted as being `quirky` and `quaint` - that will not appeal to certain people. It occupies a niche and positions itself as a country house in the French old country style. It is a `value proposition` and most guests comment that it offers good value for money, in a beautiful location and well situated for weddings, which is the main custom of the guest house. Most guests find the décor very different to the `run of the mill` guest house offering, and as such enjoy the different experience. The proprietors have recently commenced a programme which entails a review of the `product offering`. It is also important to ensure that the guest house remains an affordable one to its client base, which generally comprises younger people and wedding attendees.

King regards,
La Bastide

La Bastide
Pieter P - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice.

Very quiet and nice place to stay.

La Bastide's terugvoer

Thank you very much.
Yes, it is a beautiful location in the valley and with a wonderful view of the mountains. So many experiences to be enjoyed in the Hartebeespoort area.
We are striving to improve the guest experience, and hope that over the next few months, we shall make progress in this regard.

La Bastide
Eva C - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eva C
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was a pleasure.

Although there is no braai area the owner gave us her portable Weber braai to use, my only disappointment was that there wasn't a TV in the room, however, the time was well used for enjoying the beautiful surroundings.

Lucia H - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lucia H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant and comfortable accommodation.

A bit more water pressure would be nice.

Mariska L - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie oulik, rustige atmosfeer, voel baie welkom!

Pragtige plekkie, mooiste dekor en mens voel baie welkom! Die atmosfeer is rustig en jy kan vir 'n slag asem skep! Baie gelukkig met die diens en ons het wel lekker geslaap! Veilige parkering, netjiese kamers en perfek vir oorbly na 'n troue.

La Bastide's terugvoer

Thank you so much Mariska.
Your kind words are very much appreciated and help us go the extra mile to make our guests feel welcome and at ease and enjoy their time of relaxation with us.

We do hope that you will visit us again and tell your friends about us.
With kind regards, Gwen and the team.

La Bastide
Marlize K - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Marlize K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld!

Baie netjies. En beslis waarde vir geld.

Stephan B - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Stephan B
Gesin met klein kinders

Kindervriendelik en baie rustige atmosfeer.

Baie oop spasie vir kinders vir fietse. Baie geniet met goeie fasiliteite.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Child friendly and very relaxed atmosphere.

Lots of open space for kids with bicycle. Really enjoyed it, good facilities.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Genevieve K - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Genevieve K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker geslaap, sal vir enige iemand aanbeveel.

Vriendelike ontvangs. Netjies en skoon. Alles wat jy nodig het, tot 'n verwarmer en elektriese kombers om lekker snoesig te slaap. Sal definitief weer La Bastide gebruik.

La Bastide's terugvoer

It was lovely hosting you Genevieve! Thank you for your lovely review. We look forward to welcoming you back in the near future.

Warm regards,
Pauline and the La Bastide team

La Bastide
Ruan D - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Naby geleë, stil en baie romanties.

Sal dit vir enige iemand aanbeveel wat bietjie wil wegbreek.

La Bastide's terugvoer

Thank you so much Ruan for the lovely review! We are delighted that you enjoyed your stay and hope we will have a chance to host you again in the near future.

All the best
Pauline and the La Bastide team

La Bastide
Vanaf R930
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R930
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R930
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mill-laan 3, Naby die R560, Skeerpoort, 0232, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAvz07YVwwXvLsvbbnMAcfTn4WC6zZvywiAg3079hwkM9KhsfVX1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R930  per nag (vir 2 persone) 58 5 1 5 3 Mill Lane Off the R560 0232 Noordwes 086 999 0018 12:00-18:00 10:00 -25.780240211649 27.767827766865
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!