8 gaste
4 slaapkamers
6 beds
1 badkamer
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - 4719 Oxallis Street, Betty's Bay, 7141, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
La Grace is 'n knus vakansiehuisie met 3 slaapkamers geleë aan die Suidkus van Suid-Afrika in Bettysbaai, 'n uur se ry vanaf Kaapstad. Geniet magiese uitsigte oor die berg, die sonsondergang en die geluid van die golwe.
Die huis bied slaapplek vir 2 tot 8 mense. Dit bestaan uit 2 dubbelbeddens en 4 enkelbeddens met alle linne ingesluit, asook ruim bergplek. Daar is 1 volledige badkamer en 'n en suite-badkamer in die hoofslaapkamer.
Die huis is volledig gemeubileer sodat gaste 'n ontspannende wegbreek kan geniet. In die sitkamer is 'n TV, 'n TV-boks met DStv-Access-pakket, gratis WiFi, 'n CD/DVD-speler en verskeie speletjies vir vermaak. Die eetkamer het sitplek vir 6 tot 8 gaste. Die kombuis bied geriewe soos 'n yskas, mikrogolfoond, stoof, ketel, broodrooster, lugbraaier, potte, eetgerei en breekware.
Gaste kan warm somersdae onder die bome, op die strand, by die buitebraai-area of op die klimraam vir die kinders geniet. Gedurende die kouer maande kan hulle die winterkoue verlig en ontspan in die warmte van die kaggel en binnenshuise braai.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Heine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 18
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 4719 Oxallis Street, Betty's Bay, 7141, Wes-Kaap
- Gaste dink La Grace Cottage het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
4719 Oxallis Street, Betty's Bay, 7141, Wes-Kaap
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang