+41
Gastehuis in Harrismith

La La Nathi Country Guest House

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 390 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Leonard S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Lovely and safe. Stayed there a few times and loved it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lida H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Die moeite werd. Ons het die Lodge besoek as deel van ons soeke na 'n plek vir 'n sestigste verjaarsdag. En die Lodge is naby geleë. Die mense was geweldig behulpsaam. Baie vriendelik en die kos was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Die moeite werd. Ligging perfek vir halfpad oorslaap na of KZN kus. Restaurant baie bekostigbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marianne V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2026

Baie mooi lodge. Alles was reg behalwe die TV het nie gewerk in rondawel 13. Die vloer is nie na wense nie. Die mat is op ongelyke vloer geplak. Dit lyk sleg.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Oorgeslaap oppad kus toe. Fantasties. Restaurant baie bekostigbaar. Ideaal geleë indien wil oorslaap. Baie bekostigbaar, veral die restaurant. Sal vir seker aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dina G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Beslis ons volgende 'halfway' stop. Almal so vriendelik, van ontvangs tot werkers op die grond. Die aandete uit boonste rakke. Welgedaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madeleen P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Beste plek om oor te stop in Harrismith. Heerlike oorstop vir die aand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ziana W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Quite, beautiful, peaceful. Love it. It is just beautiful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mary-Anne C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Would recommend to anyone. Excellent value for money. Ostriches and donkeys were great to have around.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Gerieflik, gemaklik en baie veilig. Bly altyd baie lekker by La La Nathi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Teresa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 390

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek

La La Nathi Country Guest House, Harrismith, 9880, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 56 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7ab9decebd1fe8f588a06e4c2131e2e2ad1399c7536f7a17db6237adc91ba29fbc94b986e0332db994bf8bf80e16186330a0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 390 5 1 5 La La Nathi Country Guest House Harrismith 9880 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -28.303624 29.147157

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang