LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by La La Nathi Country Guest House | LekkeSlaap
+31

La La Nathi Country Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 60 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: La La Nathi Country Guest House, Harrismith, 9880, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

La La Nathi Country Guest House is lekker sentraal tussen Durban, Johannesburg en Bloemfontein, langs die N3 naby die historiese dorpie Harrismith. Dié gastehuis is ideaal vir gesinne van regoor die land wat by die Vrystaatse Hooglande kom besoek aflê.

Verblyf is beskikbaar in 3 kamers in die hoofhuis en 22 losstaande eenhede. Elke kamer of eenheid het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 'n en suite-badkamer, DStv, koffie- en teemaakgeriewe en WiFi.

La La Nathi Country Guest House is ook 'n uitstekende venue vir 'n troue. Die gazebo in die tuin of ons pragtige sandsteen-kapel is ideaal vir seremonies en Khumbula Hall het plek vir 200 gaste. Die Pool Room het plek vir 60 gaste. Gaste kan verwelkomingsdrankies geniet by die kroeg langsaan hierdie lokale.

Hierdie grasdakplaashuis is geleë in 'n wonderskone, plattelandse omgewing en bied 'n rustige toevlugsoord vir moeë reisigers. Gedurende die somer kan besoekers rustig raak in die tuin of afkoel in die swembad, en in die winter brand daar 'n groot vuur in die kaggel.

Kenmerke

Swembad
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Televisie
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 172 resensies vir La La Nathi Country Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • La La Nathi Country Guest House, Harrismith, 9880, Vrystaat
  • Gaste dink La La Nathi Country Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 60 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: La La Nathi Country Guest House, Harrismith, 9880, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDYzNDA4MjczLTRlYzgtNGYyOC04N2FmLTc2ZmEyZDViNTcyOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850  per nag (vir 2 persone) 172 5 1 5 La La Nathi Country Guest House Harrismith 9880 Vrystaat 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -28.303624 29.147157
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!