- Slaapplek vir 56 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - La La Nathi Country Guest House, Harrismith, 9880, Vrystaat Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
La La Nathi Country Guest House is lekker sentraal tussen Durban, Johannesburg en Bloemfontein, langs die N3 naby die historiese dorpie Harrismith. Dié gastehuis is ideaal vir gesinne van regoor die land wat by die Vrystaatse Hooglande kom besoek aflê.
Verblyf is beskikbaar in 24 losstaande eenhede. Elke kamer of eenheid het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 'n en suite-badkamer, DStv, koffie- en teemaakgeriewe en WiFi.
La La Nathi Country Guest House is ook 'n uitstekende venue vir 'n troue. Die gazebo in die tuin of ons pragtige sandsteen-kapel is ideaal vir seremonies en Khumbula Hall het plek vir 200 gaste. Die Pool Room het plek vir 56 gaste. Gaste kan verwelkomingsdrankies geniet by die kroeg langsaan hierdie lokale.
Hierdie grasdakplaashuis is geleë in 'n wonderskone, plattelandse omgewing en bied 'n rustige toevlugsoord vir moeë reisigers.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Teresa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 400
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- La La Nathi Country Guest House, Harrismith, 9880, Vrystaat
- Gaste dink La La Nathi Country Guest House het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
La La Nathi Country Guest House, Harrismith, 9880, Vrystaat
Sien kaart- Slaapplek vir 56 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang