Selfsorg in Hartenbos

La Mer Kabeljou 301

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Michelle F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Fantasties en asemrowend. Ons het die verblyf baie geniet. Die eenheid is baie netjies, modern, goed toegerus met 'n baie mooi see-uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Raquel A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2025

Sal beslis aanbeveel, baie netjies en veilig. Naby aan ander besienswaardighede. Onvergeetlik en luuks.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dawie N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2025

Die wooneenheid is nuut, modern en baie netjies met vriendelike ontvangs. Die woonplek is 5 minute se loopafstand naby die ATKV fasiliteite en strand met see-uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Myrna Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 3 maande

Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Port Natal Laan, La Mer Kabeljou 301, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe01f3ebacbdbf74d3bf12c9b8e0d4abae0f07ebe4a57d24937e2a37696fced620f5e78dee97b2cce40e4a6b992a2fda7cd77?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 Port Natal Laan La Mer Kabeljou 301 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.128089572926 22.114455759617

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang