La Mer Kabeljou 301
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Port Natal Laan, La Mer Kabeljou 301, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
La Mer Kabeljou 301 is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Hartenbos, 'n bekoorlike kusdorp in die Wes-Kaap. Dit is die ideale toevlugsoord vir gaste wat 'n ontspannende seewegbreek soek.
Die woonstel bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer, met slaapplek vir tot 4 gaste. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die badkamer is toegerus met 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien vir u gerief.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitkamer met gemaklike rusbanke en 'n slim-TV. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, wasmasjien en tuimeldroër.
Die leefarea maak oop na 'n balkon met pragtige see-uitsigte en ingeboude braaigeriewe, perfek vir ontspanne aande.
Die woonstel is op die boonste derde verdieping geleë. Let asseblief daarop dat daar geen hysbak is nie, en toegang is via trappe. Gaste het ook toegang tot gratis WiFi, veilige parkering en 'n voorafbetaalde elektrisiteitstelsel.
Die woonstel is ideaal geleë, binne loopafstand van die Seefront Winkelsentrum, die strand, die promenade en 'n verskeidenheid restaurante.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Myrna Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 3 maande
Ligging
- Port Natal Laan, La Mer Kabeljou 301, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Gaste dink La Mer Kabeljou 301 het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Port Natal Laan, La Mer Kabeljou 301, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang