+69

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 153 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aisha A
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Relaxing staycation with spectacular ocean views! Our stay at La Mer was very relaxing and tranquil. The view of the ocean is spectacular and you can even enjoy listening to the sound of waves crashing on the rocks, whilst lying on the sofa. The house itself is extremely cosy and has thought of everything to make her guests' stay as comfortable as possible, from books, games and so much more. She is also just a message away should her guests need her assistance with anything at all.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yaseen E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Excellent. Very comfortable and relaxing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Don B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2026

Great. Lovely little place to stay, would return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christiaan J J B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2026

Kuier was wel lekker en die uitsig was fantasties. Ek sal die groot huis aanbeveel, maar op die stadium sal ek nie die klein huisie aanbeveel nie en my rede is soos volg: Of ons in die groot huis was of die klein huisie, glo ek daar moet dieselfde geriewe in die huisies wees, maar die aantal kan minder wees. Die drom is te klein om jou vullis in te gooi, selfs vir een dag. Geen skerp mes vir snywerk nie. Die grootste probleem was die bar yskas. Dit het geen vriesplek vir ons vleis gehad nie. Binne 2 dae moes ek alles braai om nie my vleis te verloor nie. Daar is wel 'n drom buite, maar dit is onprakties om elke keer uit te gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joanne J
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Pragtig! Beveel dit aan! Pragtige plek. Netjies met alles wat nodig is!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Heerlike besoek aan Kleinmond met 'n lekker blyplek. Ons het baie lekker gebly by La Mer. Die uitsig is fantasties. Die eenheid is baie skoon en netjies met baie aandag gegee aan detail. Alles is daar wat jy benodig vir jou verblyf. Ons het veral ons koffie op die stoep geniet wat uitkyk oor die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magda M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Ons het heerlik gekuier! Baie goed toegerus. Diens is uitstekend. Dankie. 'n Pragtige plek! Het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Gerieflike huis, goed toegerus en binne loopafstand van strand en winkeltjies. Wat 'n heerlike plekkie om net te sit en vir die see te kyk, en dit uit die sitkamer uit!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Dalene Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 188

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek

2 Marine Drive, Kleinmond, 7200, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfeef0f468e32b2b7b848f6cea4c98de078ed0cd72d0ddbb008b075d1bf7f29e6918b52dbf42899351327b944f0c51d0029f7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 153 5 1 5 2 Marine Drive Kleinmond 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.345409295403 19.011951906746
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang