Pick your preferred language

English

Afrikaans

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 107 resensies

Baie goed

Netheid
3.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.0
Veiligheid
4.5
Angelique H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Asemrowend lekker. Ons het baie lekker gekuier by La Montagne en sal die blyplek definitief aanbeveel, dit is 'n rustige, netjiese eenheid en die kos is van topgehalte. Baie dankie julle.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Schalk V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Puik ligging met see uitsig en goeie restaurante om van te kies. Baie lekker gebly - puik ligging met see uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Fantasties. Gerieflik, netjies, staf baie behulpsaam en vriendelik. Sekuriteit baie goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maxcine H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2025

Overall stay was nice. Staff were very friendly. Room was cleaned every day. Place was still under construction.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Chantal M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Apr 2025

Fasiliteite uitstekend maar die diens en personeel is teleurstellend. Die fasiliteite was baie goed, maar die personeel was nie vriendelik of behulpsaam nie. Die portiere was nie beskikbaar nie; diens langs die swembad was baie swak.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Zimri B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Des 2025

Swak diens, vuil kamers - teleurstellend. Diens was teleurstellend. Ons het vooraf gereël om vroeër in te boek, en alles is gefinaliseer. Toe ons egter na ’n lang reis saam met ons tweejarige aankom, moes ons teen 14:00 inboek, net om te hoor dat dit nie moontlik is nie. Ons is toe ingelig dat ons teen 15:00 kan inboek soos op die webwerf aangedui. By 15:00 aangekom, was ons kamer nog nie gereed nie – housekeeping was steeds besig en net die bed moes opgemaak word. Ons het na die kamer gegaan aangesien ek my kind se doek moes ruil, maar die vloere was nog nie skoongemaak nie. Die yskas was steeds besig om te ontdooi. Uiteindelik kon ons ons kamer eers teen 16:00 gebruik. Die helfte van ons dag is dus gemors. Verder was daar geen beskikbare parkering vir ons motor nie, selfs al het ek dit by die aanlyn inboekproses aangedui. Die personeel was glad nie behulpsaam nie. Ons sal nie weer daar bly nie.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
3.6
Jul 2025

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Sonet E
Kort verblyf Gesin met tieners
2.2
Mei 2025

Baie teleurgesteld in La Montagne sowel as webtuiste. Nee. dis 'n bouperseel op die oomblik!! Ons was regtig baie teleurgesteld. Ons moes letterlik bo-oor stene en sement klouter en daar was nie parkering vir ons voertuig nie. agv die renovasies.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Carla S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Ontspannend. Vanaf bespreking en regdeur ons verblyftydperk was die diens puik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Baksteen N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Enjoyment. It was brilliant! Clean, friendly staff. Service excellence and a combination of exciting restaurants and enjoyable things to do.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

First
Reservations ...

Eiendomme 29

Resensies 934

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 2 397
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 397
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 397
per nag, vir 2 mense
Bespreek

100 Compensation Beach Road, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • 384 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRlMmZjYmIzLTYyOTQtNDhhNy04YzhlLTFjZGMzNzViODZjMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 397 per nag, vir 2 mense 107 5 1 5 100 Compensation Beach Road Ballito 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -29.53305 31.22245

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang