Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Montagne

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Op die Nippertjie-aanbod

Kry 20% af op alle besprekings wat 3 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Prys sluit in
Ateljeewoonstel
Selfsorg
Sea View Hotelkamer
Selfsorg
Sea View Ateljee
Selfsorg
Tweeslaapkamerwoonstel
Selfsorg
Sea View-tweeslaapkamerwoonstel
Selfsorg
Drieslaapkamerwoonstel
Selfsorg
Sea View-drieslaapkamerwoonstel
Selfsorg
Drieslaapkamer-dakwoonstel
Selfsorg
Huisreëls

Neem asb. kennis dat die speletjieskamer vanaf 8 November tot 15 Desember 2023 opgeknap sal word.

Slegs die aantal mense wat op die gastesertifikaat aangedui word, mag die eenheid bewoon. Die gas wie se naam op die gastesertifikaat verskyn, sal aanspreeklik gehou word vir gehoorsaamheid aan al die bepalings en voorwaardes van die bespreking en die oord se reëls.

Dit is die gaste se verantwoordelikheid om te verseker dat hulle bewus is van die oord se tariewe vir geriewe en enige breekskadefooi of addisionele kostes wat met aankoms betaal moet word.
Dit is die gas se plig om enige spesiale behoeftes aan die oord te rapporteer (bv. rolstoelvriendelike eenhede, ens.). Gastesertifikate en ID-dokumente moet met inklok getoon word voordat gaste in die eenheid toegelaat sal word.
Alle gaste moet bewus wees van die oord se reëls en dit gehoorsaam.
Inkloktye wat op die gastesertifikaat aangedui word, moet streng nagekom word, want dit is so deur die oord vasgestel.
Daar mag nie meer as die bepaalde aantal gaste in die eenheid woon nie. Hierdie bepalings is deur die oord vasgestel en is ook op jou gastesertifikaat aangedui.
Met aankoms moet gaste 'n voltooide en getekende vrywaringsvorm inhandig wat saam met die gastesertifikaat aan jou gestuur sal word.
Die vrywaringsvorm moet ingegee word wanneer jy inklok voordat jou sleutels oorhandig sal word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 850
R1 850 R1 480
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 850
R1 850 R1 480
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 850
R1 850 R1 480
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 56 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Compensation Beach-weg 100, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRlMmZjYmIzLTYyOTQtNDhhNy04YzhlLTFjZGMzNzViODZjMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 850 nouVanaf R1 480 per nag (plek vir 2) 79 5 1 5 100 Compensation Beach Road Ballito 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -29.53305 31.22245
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem