6 gaste
3 slaapkamers
3 beddens
2 badkamers
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 40 Beach E Boulevard, Unit 26 La Palmas Villas, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
La Palma 26 is 'n selfsorgwoonstel op die derde verdieping van die La Palma Villas-woonstelblok in Mosselbaai. Dit is ideaal vir vriende of 'n gesin wat oorkant die strand wil bly.
Hierdie woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Al die slaapkamers het 'n dubbelbed. Die eerste slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en toilet. Die gedeelde badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die oopplan-leefarea het rusbanke en 'n TV en lei na die toegeboude stoep met 'n ingeboude braai, etenstafel en 'n see-uitsig. Gratis WiFi is beskikbaar.
Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar insluitend een outomatiese motorhuis. Die verblyf is oorkant Diaz-strand en naby winkels en restaurante.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Kobus Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 40 Beach E Boulevard, Unit 26 La Palmas Villas, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
- Gaste dink La Palma 26 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
40 Beach E Boulevard, Unit 26 La Palmas Villas, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang