+17
Selfsorg in Voorbaai

La Palma Villas 11

5 gaste

2 slaapkamers

4 beddens

1 badkamer

  • Slaapplek vir 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Beach Boulevard East, 11 La Palma Villas, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

La Palma Villas 11 is in Diazstrand tussen Mosselbaai en Hartenbos geleë, en bied verblyf vir 4 gaste.

Die woonstel het slaapplek vir 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is ook 'n slaapbank in die leefarea. Gaste moet hul eie handdoeke saambring.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met stoeltjies. Die eetarea het sitplek vir 4 gaste en die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel, 'n slaapbank en 'n TV met volledige DStv-kanale. Die leefarea lei na 'n lieflike balkon met braaigeriewe.

La Palma Villas 11 is net 'n klein entjie se stap vanaf verskeie restaurante, 500 m van die Diaz Waterpark af, en 2 km van Langeberg Mall af. Ander besienswaardighede en doendinge in die omgewing sluit 4x4- en bergfietsroetes, Bartolomeus Dias Museum, diepsee-visvang, Kaap St Blaize-vuurtoring en Tuinroete Casino in.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

1

1 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Wassery naby
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Baie goed

Netheid
3.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.2
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Daniel S
Gesin met tieners
5.0
Uitstekend. Ja, ons het baie lekker gebly, wonderlike wegbreek gehad. Geen bekommernis was nodig, die kompleks/woonstel was pragtig mooi en versorg. D...
Sien meer
Feb 2025
Pierre B
Saam met vriende
4.6
Nice place to stay in. It was pleasant and we enjoyed the stay and can for sure recommend the place to anyone. Recommendation: The cutl...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2026
Johan V
Gesin met tieners
4.6
Gerieflik ingerig en sentraal geleë. Die eenheid is gerieflik ingerig met alles wat mens nodig het en lekker sentraal geleë. Die ketel en die skottelg...
Sien meer
Des 2025
Sandra C
Saam met lewensmaat
4.4
Veilig gevoel. Uitsig asemrowend. Woonstel maak 'n diepskoonmaak. Ketel en afdroograk vuil. Blindings maak 'n gediens word. Meubels kan ook opgradeer ...
Sien meer
Mrt 2026
Ilza V
Gesin met tieners
5.0
Baie lekker. Ja, het baie lekker gebly. Skoon. Veilig.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Gideon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Beach Boulevard East, 11 La Palma Villas, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink La Palma Villas 11 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 5)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 5)
Bespreek

Beach Boulevard East, 11 La Palma Villas, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAM1zVRStq3kgLX4XAKZUkzRfuTfH48vLV30kWS5hS7CxVSUAYkT?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 5 mense 20 5 1 5 Beach Boulevard East 11 La Palma Villas 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.157453155368 22.109081232628

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang