5 gaste
2 slaapkamers
4 beddens
1 badkamer
- Slaapplek vir 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Beach Boulevard East, 11 La Palma Villas, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
La Palma Villas 11 is in Diazstrand tussen Mosselbaai en Hartenbos geleë, en bied verblyf vir 4 gaste.
Die woonstel het slaapplek vir 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is ook 'n slaapbank in die leefarea. Gaste moet hul eie handdoeke saambring.
Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met stoeltjies. Die eetarea het sitplek vir 4 gaste en die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel, 'n slaapbank en 'n TV met volledige DStv-kanale. Die leefarea lei na 'n lieflike balkon met braaigeriewe.
La Palma Villas 11 is net 'n klein entjie se stap vanaf verskeie restaurante, 500 m van die Diaz Waterpark af, en 2 km van Langeberg Mall af. Ander besienswaardighede en doendinge in die omgewing sluit 4x4- en bergfietsroetes, Bartolomeus Dias Museum, diepsee-visvang, Kaap St Blaize-vuurtoring en Tuinroete Casino in.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Gideon Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 19
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Beach Boulevard East, 11 La Palma Villas, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
- Gaste dink La Palma Villas 11 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Beach Boulevard East, 11 La Palma Villas, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang