+77
Gastehuis in Aliwal-Noord

La Riviera Guesthouse

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 97 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Phil H
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

We would happily stay here again. Highly recommended. Lovely stay. Clean, well-appointed and well-situated accommodation. Everything functioning and well maintained. Friendly welcome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johanna W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Gerieflik, vriendelike personeel, ideale rus plek. Wonderlike plek. Ons oornagplek oppad Ooskaap toe. Kleinkinders het ruimte om te speel na 'n lang reis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Phumeza M
1 nag
5.0
Des 2025

It's a gem. Warm, caring staff. Beautiful establishment and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stuart S
1 nag Gesin met tieners
4.4
Jan 2026

Very good. Stay was good. Clean and generally good amenities and utensils. WiFi not working though.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin M
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2026

Toer. Dis lekker rustig en mooi en die kamer is baie mooi en stylvol. Die lugversorger werk, maar die overflow pypie loop binnekant toe uit, so ons het 'n handdoek asook die sapbeker daar gesit. Die toilet moet vier keer getrek word, voordat dit skoon is, selfs net 'n bietjie toiletpapier. Die yskassie werk ook nie behoorlik nie. Ons wou al die dinge aangemeld het, toe ons vertrek, maar daar was niemand in sig nie. Ek moes ons kamersleutel ook maar net daar op die kantoortafel neersit. Ook jammer dat die gaste langsaan rook en die lekker vars lug besoedel. Ons sal ook voorstel dat die swembad nie as deel van die gastehuis geadverteer word nie, want dit sit by die eienaar se huis met werkers wat in die tuin werk. So mens voel nie gemaklik daarmee nie.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

George V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Puik! Ons het baie lekker gerus. Ons het ongelooflik lekker gekuier. Dankie, beste oornag ooit!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rob W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

A really enjoyable, comfortable stay. Enjoyable, comfortable stay. Peaceful and quiet. Lovely view. Excellent communication.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantel D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Luukse, skoon, kindervriendelike verblyf in die natuur met heerlike ontbyt. Heerlike, skoon verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag
4.4
Mrt 2025

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Izelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 97

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 1 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Uitspanning Farm, N6, Aliwal North, 9750, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 33 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdCR5AvIm1WM8UX1AHPQ6mDglWM9eynfo0qYXBKXQVLLv20PZfs?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense 97 5 1 5 Uitspanning Farm N6 9750 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.680667550772 26.705407134918
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang