Beskrywing
Unieke en luukse kamer met ongelooflike uitsigte vanaf jou private stoepie. Koningingrootte-bed en volledige en suite-badkamer. DStv, yskassie, lugversorging, ondervloerse verhitting, tee- en koffiegeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Kinders tussen 0 - 5 jaar bly gratis.
Kinders tussen 5 - 12 jaar betaal 50% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Unieke en luukse kamer met ongelooflike uitsigte vanaf jou private stoepie. Koningingrootte-bed en volledige en suite-badkamer. Daar is ook 'n ekstra enkelbed vir 'n kind. DStv, yskassie, lugversorging, ondervloerse verhitting, tee- en koffiegeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
1 x Kinderbed vir 1
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Kinders tussen 0 - 5 jaar bly gratis.
Kinders tussen 5 - 12 jaar betaal 50% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Unieke en luukse kamer met ongelooflike uitsigte vanaf jou stoepie. Koningingrootte-bed en volledige en suite-badkamer met groot bad en stort. DStv, yskassie, lugversorging, ondervloerse verhitting, tee- en koffiegeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Kinders tussen 0 - 5 jaar bly gratis.
Kinders tussen 5 - 12 jaar betaal 50% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Familiekothuis. Twee kamers elk met en suite-badkamer. Die 1 kamer het 'n koningingrootte-bed, en die ander 'n koninggrootte-bed. Daar is 'n ten volle toegeruste kombuis met skottelgoedwasser en wasmasjien, en stoepie met braaiplek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Kinders tussen 0 - 5 jaar bly gratis.
Kinders tussen 5 - 12 jaar betaal 50% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Groot familiekothuis met 2 kamers, elk met en suite-badkamer. Albei kamers het 'n koningingrootte-bed asook driekwartbed. Daar is 'n ten volle toegeruste kombuis met skottelgoedwasser en wasmasjien, en stoepie met braaiplek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Kinders tussen 0 - 5 jaar bly gratis.
Kinders tussen 5 - 12 jaar betaal 50% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Uitspanning Farm, N6, Aliwal North, 9750, Vrystaat
Sien kaart- Slaapplek vir 33 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang