- Kapasiteit: 16 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7de Weg 85, Carlswald, Midrand, 1684, Gauteng
- Geen kinders onder 18
- Vanaf R850 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
La Villa Rosa is 'n luukse gastehuis met 'n gerieflike ligging in Carlswald in Midrand. Heelwat inwoners in dié rustige woonbuurt met sy groot erwe en meenthuise besit perde, en daar heers 'n plattelandse atmosfeer. La Villa Rosa is naby Altron Besigheidspark, Vodaworld, Mall of Africa, Gallagher Konferensiesentrum, Waterfall City en Kyalami.
Verblyf word gebied in 'n verskeidenheid gastesuites wat elk uniek ingerig is en slaapplek aan 2 tot 4 gaste bied.
Daar is 'n lieflike swembad. Die eiendom bied ook 'n venue vir konferensies of byeenkomste met sitplek vir 10 tot 15 gaste. Partytjies word egter nie toegelaat nie.
La Villa Rosa bied uitstekende diens aan die oordeelkundige reisiger, puik sekuriteit vir gemoedsrus, en net die beste gerief.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
Hier praat ons
- Engels
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Dataprojektor
- Blaaibord
- Witborde
- Skootrekenaar-projektor
- Televisie
- Plek vir tot 30 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Establishment Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 7de Weg 85, Carlswald, Midrand, 1684, Gauteng
- Gaste dink La Villa Rosa het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Carlswald Kyalami Midrand Johannesburg Gauteng
- Kapasiteit: 16 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7de Weg 85, Carlswald, Midrand, 1684, Gauteng
- Geen kinders onder 18