2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Off the N2 Farm Elandskraal 203, Portion 86, Knysna District, 6573, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Labyrinth Lodge is op 'n plaas 16,3 km vanaf Sedgefield en 31,9 km vanaf Knysna geleë. Die lodge bied 'n toevlugsoord in die natuur waar gaste voëlgesang en 'n berg-uitsig in die verte kan geniet.
Gerieflike verblyf word in 'n gaste-suite met slaapplek vir 2 gaste aangebied. Dié suite het 'n koningingrootte-bed, 'n badkamer met 'n stort-oor-bad, 'n aparte toilet en 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en kookgerei. Gaste het ook toegang tot 'n braai-area.
Die ligging is ideaal vir gaste wat die Tuinroete en omliggende areas wil verken.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Werner Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Off the N2 Farm Elandskraal 203, Portion 86, Knysna District, 6573, Wes-Kaap
- Gaste dink Labyrinth Lodge het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Off the N2 Farm Elandskraal 203, Portion 86, Knysna District, 6573, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang