Tuinroete Akkommodasie by Labyrinth Lodge | LekkeSlaap
+17
+17

Labyrinth Lodge

Selfsorg
  • Vanaf R575 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die N2, Elandskraal-plaas 203, Erfdeel 86, Knysna-distrik, 6573, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Labyrinth Lodge is op 'n plaas 16,3 km vanaf Sedgefield en 31,9 km vanaf Knysna geleë. Die lodge bied 'n toevlugsoord in die natuur waar gaste voëlgesang en 'n berg-uitsig in die verte kan geniet.

Gerieflike verblyf word in 'n gaste-suite met slaapplek vir 2 gaste aangebied. Dié suite het 2 enkelbeddens, 'n badkamer met 'n stort-oor-bad, 'n aparte toilet en 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en kookgerei. Gaste het ook toegang tot 'n braai-area.

Die ligging is ideaal vir gaste wat die Tuinroete en omliggende areas wil verken.

Slaapplek

’n Bespreking by Labyrinth Lodge sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Kindermatras vir 1
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKindermatras vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Ligging

  • Langs die N2, Elandskraal-plaas 203, Erfdeel 86, Knysna-distrik, 6573, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R575
per nag (plek vir 2)

Sien meer verblyf in

Tuinroete Wes-Kaap
Vanaf R575
per nag (plek vir 2)
Vanaf R575
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die N2, Elandskraal-plaas 203, Erfdeel 86, Knysna-distrik, 6573, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaed5bb817bbb9e65b3e9afd84291c329862cd66f2f48fb7cb87df51c4923a738b07578090e4e20c3505f66b350a362ec0bd9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R575  per nag (plek vir 2) Off the N2 Farm Elandskraal 203 Portion 86 6573 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.962851058285 22.876289271164
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za