Laer Kusweg 6
Kry 20% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 17 Mei 2024 tot 31 Aug 2024.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 11 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Laer Kusweg 6, Kleinmond, 7600, Wes-Kaap
-
Vanaf
R4 800R3 840 per nag (plek vir 11)
Beskrywing
Laer Kusweg 6 is 'n ruim dubbelverdieping-strandhuis in Kleinmond. Dit spog met 'n skilderagtige see-uitsig perfek vir 'n onvergeetlike seevakansie vir die hele gesin.
Dié strandhuis bied slaapplek aan 11 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 4 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea.
Die grondverdieping beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis, 'n leefarea en 'n speletjieskamer. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die eerste verdieping beskik oor 3 slaapkamers. Die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en dubbelwasbak. Die vierde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die vyfde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste in die vierde en vyfde slaapkamer deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, 2 oonde, 'n broodrooster, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n binnebraai-area en 'n etenstafel met stoele waar gaste hul maaltye kan geniet. Die hoofleefarea het 'n gemaklike rusbank en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die glasstapeldeure lei na 'n balkon wat 'n panoramiese see-uitsig bied. Die tweede leefarea het 'n sitkamerstel met direkte toegang tot die balkon vir pragtige see uitsigte. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Op Die Straat
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Marna Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Laer Kusweg 6, Kleinmond, 7600, Wes-Kaap
- Gaste dink Laer Kusweg 6 het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 11 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Laer Kusweg 6, Kleinmond, 7600, Wes-Kaap