Pick your preferred language

English

Afrikaans

+5

6 gaste

1 slaapkamer

5 beds

1 badkamer

  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 33 Spence Street, Lambers Bay, 8130, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Lafenis is geleë in die klein vissersdorpie Lambert's Bay. Hierdie selfsorg-eenheid is ideaal vir 'n gesin en is slegs 200 m van die strand af.

Hierdie solder-eenheid bied slaapplek vir tot 6 gaste en is op die eienaar se eiendom geleë. Die eenheid bestaan uit 'n slaapkamer, 'n badkamer, 'n kombuis en 'n sitkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en 4 enkelbeddens. Die badkamer is toegerus met 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en bevat 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met stoele. Die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV.

Gaste kan gebruik maak van die braai-area in die tuin.


Dít is wat jy hier sal kry

TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Alet Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 40

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 33 Spence Street, Lambers Bay, 8130, Wes-Kaap
  • Gaste dink Lafenis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 6)
Bespreek

33 Spence Street, Lambers Bay, 8130, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAvTnC5M0yzVy0L6Bd62komG4KHrPOIvmlkdtSoNq4ZnF1WdazCd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 6 mense 10 5 1 5 33 Spence Street Lambers Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.088779 18.3135179
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang