Lagoon Beach 127
Bly 5 nagte en betaal slegs vir 4. Geldig vir verblyf vanaf 3 Apr 2024 tot 31 Aug 2024.
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lagoon Gate-rylaan 2, Sunstays Lagoon Beach Apartments, Lagoon Beach, Milnerton, 7441, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 12
-
Vanaf
R2 850R2 280 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Lagoon Beach 127 in Milnerton is die ideale strandwegbreek vir diegene wat 'n romantiese wegbreek of 'n prettige gesinsvakansie soek. Dié moderne selfsorgwoonstel is met gerief en ontspanning in gedagte ontwerp.
Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers met koningingrootte-beddens en 2 badkamers, waarvan een 'n bad, wasbak en 'n toilet het en die ander een 'n stort, wasbak en 'n toilet het. Skoon linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware, 'n Nespresso-koffiemasjien, wasmasjien, tuimeldroër en 'n skottelgoedwasser toegerus. Dit lei na die eetarea wat dan na die ruim sitarea lei. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar. 'n Omsetter is in die geval van beurtkrag beskikbaar.
Die leefarea lei na 'n balkon met 'n asemrowende uitsig oor die see. Hiér kan gaste hul dag met 'n koppie koffie begin, die asemrowende see-uitsig bewonder, of saans met 'n glas wyn ontspan terwyl die sonsondergang dophou.
Slaapplek
’n Bespreking by Lagoon Beach 127 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- Stort
- Seep
- Toiletware
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Helen Geverifieer
Eiendomme 58
Resensies 31
Jare op LekkeSlaap 7
Ligging
- Lagoon Gate-rylaan 2, Sunstays Lagoon Beach Apartments, Lagoon Beach, Milnerton, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Lagoon Beach 127 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Milnerton Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lagoon Gate-rylaan 2, Sunstays Lagoon Beach Apartments, Lagoon Beach, Milnerton, 7441, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 12