6 gaste
3 slaapkamers
5 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 14 Crane Walk, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Lagoon Side Cottage is 'n gemaklike selfsorg-vakansiehuis in Sedgefield, binne loopafstand van die dorp, die strandmeer en die park. Dit is ook slegs 1.5 km van die strand af.
Die huis bied slaapplek vir tot 6 mense in totaal en bestaan uit 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis, 'n aparte sitkamer en 'n groot gesins- en eetkamer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het twee enkelbeddens. Hierdie twee kamers deel 'n badkamer. Die derde slaapkamer het twee enkelbeddens en 'n en suite-badkamer.
Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg en sluit 'n yskas-vrieskas, vierplaat-gasstoof, 'n ysmasjien, mikrogolfoond, wasmasjien, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware in. Die huis beskik oor 'n TV en WiFi word voorsien. Let asseblief daarop dat daar geen DStv is nie.
Buite is daar 'n stoep met draagbare braaigeriewe. Daar is 'n omsetterstelsel vir die TV, WiFi en 2 ligte. Die eiendom is omhein.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Ebenita Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 27
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 14 Crane Walk, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
- Gaste dink Lagoon Side Cottage het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
14 Crane Walk, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang