Laguna 75
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Selveylaan 3, La Crete Unit 75, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R980 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Laguna 75 is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Uvongo. Dié Suidkusdorpie bied sonnige strande, natuurlike woude en subtropiese klimaat.
Dié woonstel het 'n gedeeltelike see-uitsig en beskik oor 3 slaapkamers met slaapplek vir 6. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n hoekbad en 'n stort.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, wasmasjien, tuimeldroër en toonbank met stoele. Die leefarea het lugversorging, 'n gemaklike sitkamerstel, TV en 'n privaat stoep met 'n etenstafel vir 8.
Daar is onderdakparkeerplek vir 1 voertuig en 'n tweede voertuig kan in die besoekersparkeerarea parkeer. Die kompleks bied 24 uur-sekuriteit, 'n wassery, gemeenskaplike swembad en toegangbeheer.
Slaapplek
’n Bespreking by Laguna 75 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Rolstoelvriendelik
Aktiwiteite op perseel
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Dvd
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Gayle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Jare op LekkeSlaap 5
Ligging
- Selveylaan 3, La Crete Unit 75, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Laguna 75 het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Beacon Rocks Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Selveylaan 3, La Crete Unit 75, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom