+42
Gastehuis in Clarens

Lake Clarens Guest House

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 74 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.2
Veiligheid
4.4
Andrea S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Beautiful views, comfortable accommodation, friendly staff. Friendly staff, lovely breakfast, beautiful views. We will come back again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Colette B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Gastehuis voorkoms pas so mooi in by die Clarens atmosfeer. Pragtige uitsig. Ek was al 'n paar keer 'n gas by Lake Clarens, geniet dit elke keer en hoop om gou weer terug te gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Piet E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Lang naweek in Clarens, besoek aan Golden Gate, Craft bier proe en lekker restaurant. Alles was baie eties, goed geleë, baie lekker ontbyt elke oggend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Heerlik. Pragtige uitsig en die mees fantastiese ontbyt was ingesluit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chandre E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2025

Lovely and comfortable. Friendly staff, tranquil surroundings, cozy room, delicious breakfast.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Robert K
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Jun 2025

So so. Verblyf vertoon nie binne soos 'n gastehuis - irrelevante items staan rond. Voordeur en veiligheidshek is uiters verweer en sluit nie behoorlik nie. Perseel is vol los elektriese verlengkabels wat oral rondlê. Gasverwarmer was leeg en ek kon dit nie gebruik nie. Toilet lek en ek moes stopkraan toedraai om drupgeluid in die nag te beperk. Al die melk in die yskas was suur. Daar was net 1 sakkie koffie vir 2 gaste. Die ontbyt was goeie waarde vir geld en die ontvangspersoon was vriendelik.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.4
Mrt 2025

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Stefan V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Vriendelik, gasvry en heerlike ontbyt. Heerlik baie moeite gedoen. Lekker gesneeu plekkie was heerlik warm.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantelle L
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Beautiful stay close to town centre. The house is old, but many modern features have been added to make it comfortable. An abundance of heaters and an electric blanket on the beds make it warm and toasty during the cold nights. The proximity to the town centre makes it super easy to walk to the stores and enjoy your time browsing the surrounding stores and eateries. Staff were super friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willma L
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Jun 2024

Heerlik! Ons het heerlik gebly en die ontbyt was uit die boonste rakke!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Belinda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 74

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek

401 Lake Clarens Drive, Clarens, 9707, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 15 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4365f82ba1488b4af64a85feeca3f24ba5b5775ed9760f7915a27a8835803059d68f9145378aa2f37d0bcc2f2fe064342609?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 74 5 1 5 401 Lake Clarens Drive Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -28.51188 28.42265
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang