+36
Gastehuis in Clarens

Lake Clarens Guest House

Luukse kamer 1
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie kamer het ’n koninggrootte-bed en ’n deur wat na die stoep lei waar ontbyt geniet kan word. Die en suite-badkamer het ’n bad en stort.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Ondervloerse verhitting
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Yskas
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Ondervloerse verhitting
Elektriese kombers
Vermaak
Boeke en leesstof
TV
Prys sluit in

B&B

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Luukse kamer 2
Vanaf
Vanaf R1 480
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie kamer is op die boonste verdieping en het ’n koningingrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n bad en stort. Geriewe in die kamer sluit ’n TV, ondervloerse verhitting, ’n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe in. Die kamer bied pragtige uitsigte oor die dam en op die berge.

Selfsorgwoonstel
Vanaf
Vanaf R1 480
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie woonstel is langs die hoofgastehuis. Die eenheid het 2 slaapkamers en ’n ingang vanaf ’n klein, privaat tuin met ’n hekkie wat gesluit kan word vir gaste met kinders en/of honde. Die eerste slaapkamer het ’n koningingrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n bad. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en ’n en suite-badkamer met ’n stort. Die kombuis is vir selfsorg toegerus met ’n stoof, oond, yskassie, broodrooster en mikrogolfoond. Die leefarea het ’n tafel met 4 stoele, ’n gerieflike bank en ’n TV. Die bank dien as ’n slaapbank. Daar is dubbeldeure wat na die tuin lei, wat lieflike uitsigte oor die dam en op die berge bied. Die woonstel word bewoon deur 1 groep op ’n slag. Dit kan 1 persoon, ’n paartjie of gesin van 4 wees.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Kombuisie
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Vermaak
Boeke en leesstof
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Luukse kamer 3
Vanaf
Vanaf R1 580
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie kamer is op die boonste verdieping en het ’n koningingrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n bad en stort. Geriewe in die kamer sluit ’n TV, ondervloerse verhitting, ’n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe in. Die kamer bied pragtige uitsigte oor die dam en op die berge.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Ondervloerse verhitting
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Temperatuurbeheer
Ondervloerse verhitting
Elektriese kombers
Vermaak
Boeke en leesstof
TV
Prys sluit in

B&B

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

401 Lake Clarens Drive, Clarens, 9707, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4365f82ba1488b4af64a85feeca3f24ba5b5775ed9760f7915a27a8835803059d68f9145378aa2f37d0bcc2f2fe064342609?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 74 5 1 5 401 Lake Clarens Drive Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -28.51188 28.42265
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang