Lalapanzi
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 mense
-
Inkloktyd: 11:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Bloemendal-weg 11A, Rayton, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R600 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Lalapanzi is 'n selfsorgkothuis met 'n omsetter, en is in 'n veilige omgewing in die noordelike voorstede van Dan Pienaar, Bloemfontein geleë. Dit is 2 km vanaf winkelsentrums, 4 km vanaf Medi Clinic-hospitaal en 4 km vanaf die Universiteit van die Vrystaat. Dit is ideaal vir gesinne of afgestudeerde of nagraadse studente wat by die universiteit moet wees.
Die eenslaapkamerkothuis bied slaapplek aan 3 gaste en het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuisie is met 'n yskassie, tweeplaatgasstoof, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n TV en gratis WiFi.
Gaste kan in die tuin ontspan of in die swembad swem.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Arabies
- Portugees
Maaltye Aangebied
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Tee
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Elektriese kombers
- Waaier
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Dvd
- Gedeelde dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Vanessa Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 9 maande
Ligging
- Bloemendal-weg 11A, Rayton, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
- Gaste dink Lalapanzi het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Rayton Hillsboro Bloemfontein Vrystaat
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 mense
-
Inkloktyd: 11:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Bloemendal-weg 11A, Rayton, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom