+62
Selfsorg in Lambertsbaai

Lambert's Bay Seafront

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 164 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Theresa B
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Ontspannend en het lekker gerus. Dit was 'n welverdiende 8 dae vakansie vir my en my man, met 'n pragtige uitsig oor die see. Ons het die Weskus beleef met 'n hittegolf. Maar laaste 2 dae is soos ons die Weskus ken. Koelrige weer. Ons het dit beslis geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Samantha D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Dit was baie gerieflik reg oorkant die strand. Uitsig en geriewe is puik! Ons het die akkommodasie baie geniet. Dit was netjies, skoon en baie gemaklik. Almal op die dorp is baie vriendelik. Die dorp is vreeslik rustig en net wat mens nodig het vir 'n wegbreek uit die besige stad!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicole S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Netheid, gerieflik, veilig, gasvryheid. Ek het baie lekker gebly, alles was gerieflik, die plekkie was baie netjies ook in 'n baie goeie omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anne B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Baie lekker gebly. Baie lekker gebly. Mooi see uitsig. Plek baie netjies. Sal plek aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanette S
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2026

Baie lekker plek. 'n Yskas met 'n groter vrieshokkie sou help! Fantastiese vakansie gehad!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Brandon J
Kort verblyf
4.8
Jan 2026

Kuier was baie opwinded, baie dankie. Ek en my gesin het elke oomblik geniet, sal defnitief weer in die toekoms Lamberts Bay kom besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Vinette R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2026

Baie rustig, sal vir seker aanbeveel. Skoon, netjies, goed toegerus. Die WiFi was net baie stadig, maar vermoed dit het meer te doen met die weer.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2026

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Gavin A
1 nag Besigheidsreis
3.6
Mrt 2026

As above. Very enjoyable and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Nadine S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.0
Feb 2026

Lambert's Bay Seafront is tops. Our stay was beyond awesome. The neighbourhood is very beautiful; the morning view from the balcony is a solid 10/10, waking up to the smell of the ocean and the sound of the waves. I will definitely go back there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Minette Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 571

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek

86 Strand Street, Lambert's Bay, 8130, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 11 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb6421ac7b7551a970aca24acfb4cf7755549121d81b1d1d25f188659e4401a1c369685b53c7260bc85cda946c8b5c1103f4b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 164 5 1 5 86 Strand Street Lambert's Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.099738 18.304543
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang