Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lambert's Bay Seafront

Le Petit Mini-eenheid
Vanaf
Vanaf R800
per eenheid
Beskrywing

Die kleiner eenheid is 'n oopplan-ateljeewoonstel met gerieflike slaapplek vir 3 gaste in 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Daar is 'n klein etenstafel en 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, 'n yskassie en 'n ketel. Die eenheid het 'n platskerm-TV wat teen die muur gemonteer is. Die woonstel het 'n DStv-koppelpunt. Geen braai-area.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Ons het sekere DStv-kanale in ons eenhede.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Le Magnifique
Vanaf
Vanaf R1 000
per eenheid
Beskrywing

Le Magnifique is op die eerste verdieping geleë en bied slaapplek aan 2 gaste. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 'n volledig toegeruste kombuis en braaigeriewe op die privaat patio. Die leefarea het 'n slaapbank. Beperkte DStv is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Ons het sekere DStv-kanale in ons eenhede.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
La Mer-eenheid
Vanaf
Vanaf R2 500
per eenheid
Beskrywing

La Mer het slaapplek vir 6 gaste in 2 dubbelkamers met en suite-badkamers en 'n aparte kamer met 2 enkelbeddens. Daar is 1 slaapkamer op die grondvloer en die ander 2 slaapkamers is op die eerste verdieping. Daar is 'n volledig toegeruste kombuis en binnebraai. In die sitkamer is daar 'n TV met beperkte DStv. Ongelukkig is die dek nie deel van die eenheid nie.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Ons het sekere DStv-kanale in ons eenhede.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 3)
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandstraat 86, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY1NjJmYWUxLTI0NzUtNDJiYy04YTk2LWUxOWI4ZTQxODVmZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 3) 111 5 1 5 86 Strand Street Lambert's Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -32.099738 18.304543
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem